Matches 13,551 to 13,600 of 54,987
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
13551 | Weduwee Smit, later met de Klerk getroud. Gedoop 24 Sept 1848 Victoria-Wes | BESTER, Heiletje Magdalena (I5642)
|
13552 | Weduwee van Casper Steenkamp Gedoop 17 Mar 1765 | PUTTER, Maria Magdalena (I62583)
|
13553 | Weduwee van Daniel Hugo | ROSSOUW, Anna (I63046)
|
13554 | Weduwee van der Walt | SMITH, Anna Cecilia Geertruida (I8529)
|
13555 | Weyers is dood op 1½ jarige ouderdom. Hy het verdrink | VAN HEERDEN, Weyers (I5797)
|
13556 | KENNEDY, Katherine (I71282)
| |
13557 | Willem Gabriel word op sy doodsberig aangegee as Willem Gotlieb. | VAN HEERDEN, Willem Gabriel (I5477)
|
13558 | Willem Isaac is deur ‘n National Scout doodgeskiet. Briefie is onder die deur gesit om daarvan te vertel. Hy was ongetroud. | VAN HEERDEN, Willem Izaak (I1551)
|
13559 | Willem Jacobus is in die konsentrasiekamp gebore en is dood op 3 maande. | VAN HEERDEN, Willem Jacobus (I11601)
|
13560 | Willem Nicolaas word dood geskop deur 'n esel op 14 jarige ouderdom. | VAN HEERDEN, Willem Nicolaas (I341)
|
13561 | Willem Schalk het aan die Rebellie deelgeneem en was tronk toe. Hy het later in Capitol Park, Pretoria gewoon. Van Heerden straat is na hom vernoem. | VAN HEERDEN, Willem Schalk Jacobus (I4978)
|
13562 | Word as Petronella Elizabeth aan gegee op pp 241 F4 Ref: SAF Kombo v1 – v23 pp 9503 f11 | MÖLLER, Isabella Johanna (I720)
|
13563 | Word ook as Johannes Hendrik aangegee. | VAN HEERDEN, Johannes Lodewicus (I3484)
|
13564 | Zirke was van Neustadgödens, Duitsland en arriveer gedurende 1753 aan die Kaap op die skip Huijs Manpadt. | JANSEN, Zirke (I10784)
|
13565 | Zoon is dood op 'n ouderdom van 7 dae. | VAN HEERDEN, Zoon (I5761)
|
13566 | Zoon is dood op 'n ouderdom van 8 dae. | VAN HEERDEN, Zoon (I5764)
|
13567 | A rebel exciled from France in 1865 and banished to a prison camp in Australia, jumped ship on the Pondoland coast of South Africa. | DE FORTIER, Carel Louis (I68362)
|
13568 | Aangehou in die Middelburg Konsentrasiekamp (BCCD toon aan dat Hester Petronella nie in die kamp oorlede is nie. Dr. Petronella van Heerden se Stamregister dui aan dat sy daar oorlede is) | JANSE VAN VUUREN, Hester Petronella (I4485)
|
13569 | Aangeneem | VAN HEERDEN, Augusta (I50139)
|
13570 | Aangeneem | VAN HEERDEN, Henda Joan (I50140)
|
13571 | Aangeneem as van Heerden | VAN HEERDEN, Jacobus (I49351)
|
13572 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Cornelia Elizabeth (I30671)
|
13573 | Aangenome dogter | VAN HEERDEN, Pn (I60867)
|
13574 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Johannes Paulus (I979)
|
13575 | Aangenome kind | VAN HEERDEN, Jooste Joost (I2051)
|
13576 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Waldemar Wynand (I14831)
|
13577 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Hannelie (I14832)
|
13578 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Carike (I14833)
|
13579 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Hendrik Johannes (I31370)
|
13580 | Aangenome kind | VAN HEERDEN, Lisan (I31371)
|
13581 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Chanelle (I31405)
|
13582 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Robert Christiaan (I50527)
|
13583 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Donovan (I50710)
|
13584 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Nicolas Chris (I60645)
|
13585 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Louw Johan (I3920)
|
13586 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Kobus (I50462)
|
13587 | Abraham arriveer van Hamburg, Duitsland aan boord van die Popkensburg op 2 Nov 1708 aan die Kaap. | PELTZER, Abraham (I11282)
|
13588 | Abraham Bastiaansz arriveer gedurende 1670 aan die Kaap van Zonnemaire, Nederland. | PYL, Abraham Bastiaansz (I12388)
|
13589 | Abraham christiaan het verdrink. | VAN HEERDEN, Abraham Christiaan (I30920)
|
13590 | Abraham was 'n Franse Hugenoot | DE VILLIERS, Abraham (I13571)
|
13591 | Adam arriveer gedurende 1740 aan die Kaap vanaf Gross-Schönebeck, Brandenburg, Duitsland | REIJNEKE, Adam (I13462)
|
13592 | Adolf Johann Heinrich was van Lübeck, duitsland en arriveer gedurende 1745 aan die Kaap. Hy was ook 'n onderwyser by Willem van Heerden vanaf 4 Aug 1746. Daarna was ;n bode van die hof te Stellenbosch in 1750, Na die dood van sy eerste vrou in 1755 keer hy terug na Europa waar hy weer trou. Hy keer gedurende 1761 terug na die Kaap. | VON COLLER, Adolf Johann Heinrich (I14115)
|
13593 | Adriaan arriveer voor 1702 aan die Kaap. Die opgaafrol van 1702 toonaan dat hy 'n ongetroude vryburger is. | VAN JAARSVELD, Adriaan (Arie) (I12493)
|
13594 | Adriaan was tweede meester op die skip Zuyl Polsbroek. Word as bejaarde gedoop 27 Nov 1672 | BRUYNVISCH, Adriaan (I14466)
|
13595 | Adriaan was van Amsterdam, Nederland | VAN ECK, Adriaan Dirksz (I11298)
|
13596 | Adriaan was van ‘s-Hertogenbosch | VAN BRAKEL, Adriaan (I31591)
|
13597 | Agatha was van Amsterdam, Nederland | ADMIRAALS, Agatha (I12872)
|
13598 | Albert Gerritse was van Leiden, Nederland | VAN EMMENES, Albert Gerritse (I12726)
|
13599 | Aletta is van onbekende afkoms. | HARMENS, Aletta (I8793)
|
13600 | Aletta Jacoba is jonk dood. Vergiftig. | VAN HEERDEN, Aletta Jacoba (I2702)
|
This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by Your Name.