Matches 13,601 to 13,650 of 54,987
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
13601 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Alexander (I58475)
|
13602 | Alida Andre was getroud met Chris Heunis, minister in die kabinet van P W Botha. | VAN HEERDEN, Alida Andre (I2137)
|
13603 | Alida was van Den Haag, Nederland. | VAN HULST, Alida (I31434)
|
13604 | Alwyn Francois Johannes, Boere Oorlog dood as Krygsgevangene | VAN HEERDEN, Alwyn Francois Johannes (I8531)
|
13605 | Andreas arriveer gedurende 1668 van Christiana, Oslo, Noorweë aan die Kaap | OELOFSE, Andreas (I14149)
|
13606 | Andreas arriveer gedurende 1739 vanaf Berlyn, Pruise aan die Kaap. | STRESO, Andreas (I13606)
|
13607 | Andreas Cornelisz was van Tonderen, Holstein, Nederland | VAN TONDEREN, Andreas Cornelisz (I14110)
|
13608 | Andreas Georg Heinrich arriveer gedurende 1769 vanaf Wolfenbüttel, Brunswyk, duitsland aan die Kaap. | TEUBES, Andreas Georg Heinrich (I48404)
|
13609 | Andreas was van Tennenlohe naby Neurenberg, Duitsland en arriveer gedurende 1703 aan die Kaap. | KRUGEL, Andreas (I14195)
|
13610 | Andries Beyers arriveer vanaf Sakse, Duitsland gedurende Februarie 1672 aan die Kaap op die skip Wapen van der Gouw | BEYERS (BAEICK), Andries (I7899)
|
13611 | Andries sterf saam met sy vrou in 'n motor ongeluk. | VAN HEERDEN, Andries Hendrik van Wyk (I14602)
|
13612 | Andries Tobias is n aangenome kind | VAN HEERDEN, Andries Tobias (I5542)
|
13613 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Ane (I51931)
|
13614 | Angela was 'n vrygestelde slavin en weduwee Domingo. Jan van Riebeeck bought Angela in 1655 from Pierre Kemp. Van Riebeeck in turn sold Angela on his departure from the Cape in 1662 to Fiscal Abraham Gabbema. On the 13th April 1666 Gabbema signed a document which would lead to Angela's freedom six months late, after serving Thomas Christoffel Mullerr. She was the third person to be freed from slavery at the Cape. Angela was baptised 29 April 1668. | VAN BENGALE, Angela (I8885)
|
13615 | Angeneem deur Kinnear, van verander na Kinnear | VAN HEERDEN, Henry Peter (I5918)
|
13616 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Annelicia (I50447)
|
13617 | Anna Groothenning was 'n slaaf van Bengale. | GROOTHENNING VAN BENGALE, Anna (I8785)
|
13618 | Anna Maria arriveer gedurende 1717 om met haar drie kinders by haar man aan te sluit. | BACOT, Anna Maria (I13134)
|
13619 | Anna Maria was 'n Kompanjie slavin | BEEN, Anna Maria (I12490)
|
13620 | Anna Petronella,eerste Afrikaanse vrou om mediese dokter te word. M.D. (Amsterdam), M.R.C.S., L.R.C.P. Londcn. Spesialis Verloskunde en Ginekologie , Kaapstad.
Publiksasies: Die sogenaamde Adenomioma van die Ovarium (Eerste mediese proefskrif in Afrikaans) en Die Geslagsregister van die Familie van Heerden | VAN HEERDEN, Anna Petronella (I2583)
|
13621 | Anne Madelein arriveer gedurende 1693 aan die Kaap | DU PUIS, Anne (Maria) Madeleine (I13879)
|
13622 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Annemarie (I60121)
|
13623 | Ansella was van slawe afkoms | VAN DIE KAAP, Ansela (I8059)
|
13624 | Anthonie was van Amsterdam, Nederland en arriveer voor 1701 aan die Kaap | VLOTMAN, Anthonie (I14464)
|
13625 | Anthony Keith is 'n aangenome kind | VAN HEERDEN, Anthony Keith (I48885)
|
13626 | Antje arriveer gedurende 1745 aan die Kaap vanaf Enkhuizen, Nederland met haar drie kinders. | PIETERSE, Antje (I12579)
|
13627 | Anton was ongetroud. | VAN HEERDEN, Anton (I30887)
|
13628 | Ariaentjie Jacobs was een van 8 weesmeisies wat op die Skip Berg China na die Kaap gekom het. Sy was gedoop in die Gereformeerde Kerk in Rotterdam op 25 Desember 1670. | JACOBS, Ariaentjie (I10866)
|
13629 | Ariveer vanaf Woos, Mecklenburg, Duitsland gedurende 1734 aan die Kaap | WANTZENBERG (WANSENBERG), Coenraad Christoffel (I10708)
|
13630 | Armozyn van die Kaap was 'n slaaf. | VAN DIE KAAP, Armozyn (I8003)
|
13631 | Arrive at Cape Town on board Royal Charlie 31 Aug 1860 with his brother, Albert Thorpe, plumber and glazier. | THORPE, Luke (I62779)
|
13632 | Arriveer 13 May 1717 vanaf Bern, Switserland as matroos aan boord Velsenhooft | VORSTER, Jan (Hans) (I6228)
|
13633 | Arriveer 1683 met sy vrou aan die Kaap. | LE FÈBRE, Pierre (I7692)
|
13634 | Arriveer 1688 met Voorschoten | PINARD, Jacques (I6181)
|
13635 | Arriveer 1693 aan die Kaap van Lippstadt, Duitsland. | JOOST (JOOSTE), Franz (I7903)
|
13636 | Arriveer 1693 vanaf Bochum in Wesfale, Osnabruck in Duitsland | BRONS, Johann Albert (I67855)
|
13637 | Arriveer 1696 saam met sy vrou vanaf Amsterdam | VAN HELSDINGEN, Johannes (I68044)
|
13638 | Arriveer 1697 aan Kaapstad | TAS, Adam (I63589)
|
13639 | Arriveer 1699 aan die Kaap op die skip Donkervliet met sy twee dogters Jeanne en Marie. | MOUY, Pierre (I7719)
|
13640 | Arriveer 1700 as matroos, kneg by Olof Bergh 22 Nov 1709 | JONGH (JUNG), Hans (I68027)
|
13641 | Arriveer 1700 van Duitsland | BLANKENBERG, Johannes (I63128)
|
13642 | Arriveer 1700 vanaf Neerbrakel naby Oudenaarden in Belgie | BEVERNAGIE, Francina (I12924)
|
13643 | Arriveer 1714 op die Kockinge vanaf Orange in Frankryk | FAURE, Antoine Alexandre (I68052)
|
13644 | Arriveer 1717 as 'n soldaat aan die Kaap vanaf Essen, Duitsland. | MEYER, Wilhelm (I7644)
|
13645 | Arriveer 1718 van Berlyn as adelbors op die boot Abbekerk | NAUDÉ, Jacob (I63207)
|
13646 | Arriveer 1720 vanaf Husum, Holstein | VAN DEN HEEVER, Peter Petersen (I67759)
|
13647 | Arriveer 1720 vanf Kotzchen in Sakse | ACKERMAN, Christiaan (I68038)
|
13648 | Arriveer 1721 op die Crooswyk vanaf Steckborn in Switserland. | FRICK, Johann Melchior (I67798)
|
13649 | Arriveer 1723 vanaf Lubeck, Duitsland | PENTZ, Michael (I68064)
|
13650 | Arriveer 1725 as 'n soldaat in die Kaap vanaf Holzweiler, Gulik, Duitsland. | MARX, Dirk (I7686)
|
This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by Your Name.