Print Bookmark

Notes


Matches 13,701 to 13,750 of 54,987

      «Prev «1 ... 271 272 273 274 275 276 277 278 279 ... 1100» Next»

 #   Notes   Linked to 
13701 Arriveer vanaf Skotland in 1850 aanboord die Ina met sy tweeling susters ANDERSON, Robert Shand (I68501)
 
13702 Arriveer voor 1680 in Suid-Afrika vanaf Utrecht, Nederland. VERMEULEN, Jan Willemsz (I8038)
 
13703 Arriveer voor 1685 RUSSOUW DE WIT, Friedrich (I67682)
 
13704 Arriveer voor 1692.

Meyer teken self sy tweede naam as Heinrich, aanduiding dat hy moontlik van Duitse afkoms was.

 
MEYER, Gerrit Heinrich (I62993)
 
13705 Arriveer voor 1714 vanaf Duitsland via Batavia, Java VOS, Johann Heinrich (I68412)
 
13706 Arriveer voor 1725 vanaf Viborg, Jutland, Denemarke WIUM, Peter (I67901)
 
13707 Arriveer voor 1738 vanaf Utrecht DE JONGH, Dirk (I63345)
 
13708 Arriveer voor 1748 vanaf Berlyn aan die Kaap HAUPT, Carl Albrecht (I67895)
 
13709 Arriver 1688 op die berg China MESNARD, Jean (I7717)
 
13710 As baba oorlede VAN HEERDEN, Bernhardus Rudolph (I7345)
 
13711 as baba oorlede VAN HEERDEN, Madeleine (I50116)
 
13712 Assuerus was van Vårberg, Swede en arriveer gedurende 1765 aan die Kaap. PIETERSEN, Assuerus (I12437)
 
13713 August Wilhelm arriveer gedurende 1839 in Bethanie, Edenburg. WINTER, August Wilhelm (I15264)
 
13714 Auret Bayley is oorlede op 9 jarige ouderdom. VAN HEERDEN, Auret Bayley (I4354)
 
13715 Balthazar arriveer gedurende 1721 aan die Kaap.

Gedoop 22 Feb 1698 Øsby, Jylland, Denemarke

 
OLLEFSEN (ROELOFSE), Balthazar (I10888)
 
13716 Barbara was van Fleurbai, Frankryk LE FÈBRE, Barbara (I7818)
 
13717 Barend Bartholomeus is n aangenome kind VAN HEERDEN, Barend Bartholomues (I56439)
 
13718 Barend Jacobus gedoop VAN HEERDEN, Barend Jacobus Johannes (I2477)
 
13719 Barend Johannes het ook die name van Isak Abraham Johannes VAN HEERDEN, Barend Johannes (I4503)
 
13720 Barend Johannes het verongeluk. VAN HEERDEN, Barend Johannes (I30744)
 
13721 Barend Johannes verongeluk met kar en perde. VAN HEERDEN, Barend Johannes (I6387)
 
13722 Barend was Amsterdam, Nederland PIETERSEN (PIETERSZ), Barend (I12925)
 
13723 Barthold arriveer gedurende 1753 op die skip De Kroon - Princes van Denemarken wat op 9 Jul 1752 te Mosselbaai gestrand het. PIETERSE(N), Barthold (Bartel) (I13470)
 
13724 Bartholomeus was van Utrecht, Nederland KOOPMAN, Bartholomeus (I11288)
 
13725 Beatrix was van Utrecht, Nederland en arriveer op15 Aug 1661 aan die Kaap, aanboord van die skip De Jonge Prins. WEIJAN, Beatrix (I31590)
 
13726 Beboorte datum word aangegee as 1924 op pp 243. Dit is foutief VAN HEERDEN, Maartjie Magdelena (I1597)
 
13727 Bekend as Hans Tarka VAN HEERDEN, Johannes Hendrik Jacobus (I9476)
 
13728 Bekend as Johannes Toontjies VAN HEERDEN, Johannes Lodewicus (I1533)
 
13729 Bekend as Louisa - Settelaars Handboek of Lucy op Sterftekennisgewing en Lucy op Huweliksregister. TIMM, Lusia (Louisa) (I13917)
 
13730 Bekend as Louwtjie VAN HEERDEN, Johannes Lodewicus (I1665)
 
13731 Bekend as Piet Baard VAN HEERDEN, Pieter Schalk Jacobus (I9442)
 
13732 Bekend as Piet Kaboe VAN HEERDEN, Pieter Schalk Jacobus (I9448)
 
13733 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. VAN HEERDEN, Pieter Schalk Jacobus (I9445)
 
13734 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. VAN HEERDEN, Pieter Willem (I9435)
 
13735 Bekend as Toordokter VAN HEERDEN, Andries Hendrik (I9670)
 
13736 Berend arriveer voor Nov 1692 aan die Kaap. LÖBE, Berend (I6230)
 
13737 Bernardus arriveer gedurende 1750 vanaf Montabaur aan die Kaap VREY, Bernardus (I48518)
 
13738 Berndt BURGER was die stamvader van hierdie familie. Sy oorspronklike van was Burcherdt. Hy was van die onafhanklike hawestad Lübeck. Hy was alreeds voor 1690 by die Kaap. BURCHERDT, Berndt (I10763)
 
13739 Bertina Jacoba was met Marais getroud gewees. VAN HEERDEN, Bertina Jacoba (I1875)
 
13740 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. VAN HEERDEN, Hendrik Jacobus (I52825)
 
13741 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. VAN HEERDEN, Andre (I52829)
 
13742 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. VAN HEERDEN, Brian (I54438)
 
13743 Carel Christiian was van Maagdeburg, Duitsland BECKER, Carel Christiaan (I14224)
 
13744 Carel was van Gotenburg, Swede. STRANG, Carel (I10774)
 
13745 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. VAN HEERDEN, Carla (I58043)
 
13746 Carolus Gustav aariveer gedurende 1742 aan die Kaap vanaf Hälsingborg, Swede (Alt Uddervale, Swede) TREGARD, Carolus Gustav (I14292)
 
13747 Caspar was van Nijmegen, Gelderland, Nederland GERRITS, Caspar (I10844)
 
13748 Catharina Janse was gebore ter seë aanboord van die skip Europa onderweg vanaf Rotterdam. VAN DER ZEE, Catharina Janse (I13451)
 
13749 Catharina Opklim, Groote Catrijn van Palikatte, Indië, ook bekend as Catharina van Bengale en Catharina van Paliacatte. Sy was 'n slavin van Paliacatta. Dit was 'n VOC vesting in Bengale - tans bekend as Pulicat, geleë op die walle van die meer van Pulicat op die Coromandel-kus op die Indiese subkonitent. In 1656 was sy die slavin van Maria Magdalena ?? in Batavië, vandag Jakarta in Indonesië.


Op 8 Oktober 1656 was sy seksueel aangerand in 'n perdestal by die Fort Rijswijk deur 'n slaaf Claes van Malabar wat haar minnaar was. In haar verdediging slaan hom met 'n leer oor die bekken. Sy blaas bars en hy sterf vier dae later. Sy word veroordeel om aan 'n paal vasgemaak en verwurg te word, maar Goewerneur-Generaal Joan Maetsuycker begenadig haar en verban haar lewenslank as bandiet na die Kaap van Goeie Hoop.


Sy arriveer aan die Kaap op 21 Februarie 1657 aan boord van die Prins Willem en werk as wasvrou in die Fort, die eerste slavin aan die Kaap. Sy het twee voorkinders gehad. Een was by die vaandeldaer en garnisoenhoof Pieter Everaerts van Bruijsaert en die ander een by die soldaat Christoffel Snijder/Schneider (vanwaar Snijman of Snyman), van Heidelberg in die Palatinate.Die Raad van Indië stel haar vry en laat haar toe om in die huwelik te tree met die vryswarte (mardijker) Antjonij (Jansz) (de Later) van Bengale op 20 Desember 1671.


Groote Catrijn, haar eggenoot, haar dogter en kleindogter - met die uitsondering van Christoffel Snijman Jnr - het almal gesterf in 'n gesinstragedie tussen Desember 1682 en Februarie 1683. Anthonij Jansz van Bengale se aansienlike boedel het vir die seun se opvoeding gesorg. Daar word nerens vermelding gemaak van Jan Willemsz Vermeulen nie en sy is ook oorlede voor 1694. 

VAN BENGALE, Catherina Opklim (I8039)
 
13750 Catharina van die Kaap was 'n vrygestelde slaaf. VRYMAN VAN DIE KAAP, Catharina (I7900)
 

      «Prev «1 ... 271 272 273 274 275 276 277 278 279 ... 1100» Next»


This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Your Name.