Matches 13,751 to 13,800 of 54,987
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
13751 | Catharina was 'n weesmeisie van Rotterdam | EVERTS, Catharina (I13611)
|
13752 | Catharina was van Amsterdam, Nederland | NIEMAND, Catherina (I7733)
|
13753 | Cecilia Johanna is deur 'n swarte in haar huis vermoor. | KIRSTEIN, Cecilia Johanna (I7938)
|
13754 | Charl arriveer gedurende 1865 in Suid Afrika. Hy was 'n Berlynse Sendeling in die Oranje Vrystaat en Transvaal. | RICHTER, Charl (Carl Benjamin) (I15260)
|
13755 | Charles arriveer op 2 Mar 1817 in Tafelbaai aan boord die skip Susannah vanaf Oxford, Engeland | STEVENS, Charles (I14282)
|
13756 | Christiaan Friedrich arriveer gedurende 1746 aan die Kaap vanaf Millich, Rynland, Duitsland. | WEYTZEL, Christiaan Fredrich (I13183)
|
13757 | Christiaan was van Hassloch, Duitsland | RASP, Christiaan (I12368)
|
13758 | Christiaan was van Leipzig, Duitsland en arriveer gedurende 1723 aan die Kaap. | RABE, Christiaan (I12384)
|
13759 | Christian Gotthelf arriveer gedurende 1734 aan die Kaap vanaf Lauban, Duitsland. | CASPARY, Christian Gotthelf (I31575)
|
13760 | Christoffel Andries is ongetroud dood. | VAN HEERDEN, Christoffel Andries (I775)
|
13761 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Christoffel Jacobus (I52253)
|
13762 | Christopf was van Duitsland en arriveer gedurende 1713 aan die Kaap. | WITT, Christopf (I12710)
|
13763 | Clara gebore c 1701 Wie was Clara se vader? Herbst of die Engelse knecht van Louis van Bengale - Daar is ook 'n derde opsie van wie haar vader kon gewees het, Louis van Bengale (Schoeman). Hulle het drie dogters gehad Elisabet, Sibilla en Johanna. 'n Aantal van Clara se meer bekende nasate was pres. Paul Kruger, genl. Louis Botha, die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter en die bekende genl. Koos de La Rey. | HERBST, Clara (I7841)
|
13764 | Claude arriveer gedurende 1688 aan die Kaap. | MARAIS, Claude (I13839)
|
13765 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Clinton (I53821)
|
13766 | Coenraad arriveer gedurende 1700 vanaf Nederland aan die Kaap met sy vrou, Theuntje Gysberts en seun. | SCHEEPERS, Coenraad Jacob (I12939)
|
13767 | Coenraad arriveer gedurende 1700 vanaf Nederland aan die Kaap met sy vrou, Theuntje Gysberts en seun. | GYSBERTS, Teuntjie (I12940)
|
13768 | Conrad Heinrich arriveer c 1683 vanaf Alverdissen aan die Kaap. | VIEDT, Conrad Heinrich (I14191)
|
13769 | Conrad het dood gebrand | VAN HEERDEN, Conrad (I64694)
|
13770 | Conrad was van Hesse-Kassel | STRIEGEL, Conrad (Coenraad) (I13650)
|
13771 | Cornelia was van Nederland | BOGAERTS, Cornelia (I14470)
|
13772 | Cornelis in lewe gedurende 1644 met 3 kinders. | OLIVIER, Cornelis Cprneliszoon (I6206)
|
13773 | Cornelis is dood op 3 jarige ouderdom. | VAN HEERDEN, Cornelis (I5398)
|
13774 | Cornelis was van DE Pumer, Noord Holland, Nederland | VAN ECK, Cornelis (I7680)
|
13775 | Cornelis was van Nederland en arriveer gedurende 1717 aan die Kaap | VAN LEEUWEN, Cornelis (I12954)
|
13776 | Cornelisz Gerritsz was moontlik afkomstig van Nijkerk, Gelderland, Nederland. | VAN NIEUWKERK, Cornelis Gerritsz (I13242)
|
13777 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Cornelius Ignatius (I48277)
|
13778 | Cornelius Jacobus was 'n sekuriteitsbeampte en is doodgeskiet. | VAN HEERDEN, Cornelius Jacobus (I14944)
|
13779 | Cornelius Willem Cloete was 'n Adjunk Sekretaris van Verdediging. | VAN HEERDEN, Cornelis Willem Cloete (I4064)
|
13780 | Cradock doopregister wys Johannes Hendrik, maar op sy doodsberig word hy as Johannes Hendrik GIDEON aangegee. | VAN HEERDEN, Johannes Hendrik Francois (Gideon) (I9663)
|
13781 | d.v. J.J. x Susanna van Heerden | VAN HEERDEN, Anna Sophia (I2484)
|
13782 | Daar bestaan ook die vermoede dat haar nooiensvan Kotze was. | COETZER, Christina Sophia (I62840)
|
13783 | Daar is heelwat meningsverkil oor die herkoms van Ignace Maré, die stamvader van die familie Maré in Suid-Afrika. Graham Botha het hom as 'n 'Franse vlugteling' beskou. Sy eerste opgaafrol dateer egter uit die jare 1704-1705. Dit beteken dat hy in dié jare aan die Kaap gekom het. Hy was toe 'n wewenaar met twee dogters, maar die name van sy vrou en een van die dogters ontbreek. | MARÉ, Ignace (I12283)
|
13784 | Daniel arriveer op 26 Jan 1709 aan die Kaap. | ZAAIJMAN, Daniel (I11290)
|
13785 | Daniel het vanaf Saint-Blaise, Picardie, Frankryk op 25 Apr 1688 aan die Kaap gekom op die skip Oosterlandt | NORTIER, Daniel (I10918)
|
13786 | Daniel is n aangenome kind. | VAN HEERDEN, Daniel (I52744)
|
13787 | Daniel Jo(a)chim arriveer gedurende 1750 vanaf Mecklenburg, Duitsland aan die Kaap op die skip Admiraal de Ruyter. | SCHUMANN, Daniel Jo(a)chim (I14288)
|
13788 | Daniel Joachim was lid van die S A Polisie, en dood geskiet tydens die 1922 Rand Rewolusie. | VAN HEERDEN, Daniel Joachim (I837)
|
13789 | Daniel Johannes is jonk dood. | VAN HEERDEN, Daniel Johannes Lehman (I3084)
|
13790 | Daniel was van Blesois, Frankryk en arriveer gedurende 1868 vanaf Delft, Nederland aan die Kaap. | TERRIER, Daniel (I6183)
|
13791 | David Petrus was lid van die volksraad vir Victoria Wes. Hy was ook Pretoria se Burgermeester tydens die Britse Koningsbesoek aan Suid Afrika. | VAN HEERDEN, Dawid Petrus (I10512)
|
13792 | Dawid Schalk is oorlede op 6 jarige ouderdom. | VAN HEERDEN, Dawid Schalk (I14858)
|
13793 | Dawid Schalk is op 6 jaar oorlede | VAN HEERDEN, Dawid Schalk (I14858)
|
13794 | Dedoop 28 Aug 1814 Graaff-Reinet | VAN HEERDEN, Elizabeth Sophia (I3095)
|
13795 | Deon is aangeneem | VAN HEERDEN, Deon (I62287)
|
13796 | Detlef Christiaan was van Barver, Diepholz in Nedersakse, Duitsland en arriveer gedurende 1773 aan die Kaap aanboord van die skip Borselen | OLWAGEN, Detlef Christiaan (I15254)
|
13797 | Deur 'n perd dood geskop. | VAN HEERDEN, Anna Sophia (I1799)
|
13798 | Deur n perd dood geskop. | VAN HEERDEN, Jan Bastian Rabie (I4386)
|
13799 | Die datum oorlede is volgens die grafsteen 15 Mei 1968 | DE BEER, Jacobus Frederik (I12552)
|
13800 | Die kind is dadelik dood net na geboorte | VAN HEERDEN, Pn (I2391)
|
This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by Your Name.