Print Bookmark

Elisabeth VAN WYK

Female Abt 1683 - Abt 1720  (37 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Less detail
Generation: 1

  1. 1.  Elisabeth VAN WYK was born about 1683 (daughter of Pn VAN WIJCK and Anna PIETERS); died about 1720.

    Notes:

    Gedoop 29 Aug 1683

    Haar herkoms en band met die stamvaders is onbekend. Haar naam word ook as 'Lijsbeth/Lysbeth' aangegee. Doopnota: As doopgetuie word aangegee Juffrouw Coen. Sy was 'n vrou van onbekende afkoms. Sy het 'n wilde, losbandige lewe gevoer. Sy het minstens tien buite-egtelike kinders gehad. Tree in huwelik met Nikolaus von WILLIGH, die stamvader, nadat sy reeds ses kinders by hom gehad het.

    Ref: SAG vol 16 pp 554 b1

    Ref: SAG vol 16 pp 302 VAN WIELLIGH / VON WILLICH


    Ref: van Wyk Geslagregister

    Elisabeth married Nicolaus VON WIELLIGH on 21 Aug 1718. Nicolaus died on 9 Mar 1743. [Group Sheet]

    Children:
    1. Johanna VON WIELLIGH was born about 1716.

Generation: 2

  1. 2.  Pn VAN WIJCK

    Notes:

    Hierdie persoon kon moontlik een van drie VAN WIJCK mans gewees het wat in daardie tyd (1683) in die Kaap was. Die oudste was Roelof ongeveer 40 jaar oud, getroud met Trijntje Jans en woonagtig in Stellenbosch. Die volgende was Willem ongeveer 28 jaar oud en vermoedelik die broer van Roelof, ongetroud en woonagtig in Kaapstad. Die laaste is Adrian, 15 jaar oud en seun van Roelof, woonagtig in Stellenbosch. Uit hierdie genoemde feite wil dit voorkom of hierdie onbekende persoon eintlik Willem was.

    Ref: van Wyk Geslagregister

    Pn married Anna PIETERS. [Group Sheet]


  2. 3.  Anna PIETERS

    Notes:

    Ref: van Wyk Geslagregister

    Ref: SAG vol 16 pp 554 b1



    Waarskynlik 'n vrygestelde slavin van Jufferou Johanna Coen.

    Notes:

    Married:
    Y

    Children:
    1. 1. Elisabeth VAN WYK was born about 1683; died about 1720.



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Your Name.