Print Bookmark

Catharina Susanna VERMEULEN

Female Abt 1747 -


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Less detail
Generation: 1

  1. 1.  Catharina Susanna VERMEULEN was born about 1747 (daughter of Sybrand VERMEULEN and Francina GROENEWALD).

    Notes:

    Gedoop 20/26 Nov 1747

    Ref: SAG vol 14 pp 287 d2

    Catharina married Willem Pieter VAN NIEKERK on 27 Jun 1766. Willem (son of Johannes VAN NIEKERK and Anna VAN STADEN) was born about 1741. [Group Sheet]

    Children:
    1. Catharina Susanna VAN NIEKERK was born about 1771; died on 15 May 1795.

Generation: 2

  1. 2.  Sybrand VERMEULEN was born about 1713 (son of Sybrand VERMEULEN and Susanna VAN KONINGSHOVEN).

    Notes:

    Gedoop 10 Sept 1713 Kaapstad

    Ref: Vermeulen Geslagregister pp 20 c3

    Ref: Brummer Geneology ID I29427 / Brummer I29434

    Sybrand married Francina GROENEWALD on 12 Apr 1744 in Stellenbosch. Francina (daughter of Coenraad GROENEWALD and Catharina LOOS) was born about 1722; died on 1 May 1814 in Stellenbosch. [Group Sheet]


  2. 3.  Francina GROENEWALD was born about 1722 (daughter of Coenraad GROENEWALD and Catharina LOOS); died on 1 May 1814 in Stellenbosch.

    Notes:

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 2 D-G pp 579 c4

    Ref: Brummer Geneology ID I29428 / Brummer I29434


    Ref: Vermeulen Geslagregister pp 20 c3



    Gedoop 11 Mar 1722

    Children:
    1. 1. Catharina Susanna VERMEULEN was born about 1747.
    2. Christoffel Johannes VERMEULEN was born about 1749; died in 1831 in Awila Gansbaai.


Generation: 3

  1. 4.  Sybrand VERMEULEN was born about 1685 (son of Jan Willemsz VERMEULEN and Catherina Opklim VAN BENGALE).

    Notes:

    Ref: Vermeulen Geslagregister pp 19 b1

    Gedoop 27 May 1685 Kaapstad

    Sybrand married Susanna VAN KONINGSHOVEN on 21 Oct 1708 in Kaapstad. Susanna (daughter of Dirk VAN KONINGSHOVEN and Jannetje BORT) was born about 1689. [Group Sheet]


  2. 5.  Susanna VAN KONINGSHOVEN was born about 1689 (daughter of Dirk VAN KONINGSHOVEN and Jannetje BORT).

    Notes:

    Gedoop 26 Jun 1689

    Ref: Vermeulen Geslagregister pp 19 b1

    Children:
    1. 2. Sybrand VERMEULEN was born about 1713.

  3. 6.  Coenraad GROENEWALD (son of Christoph GRÜNWALD and Catherina NIEMAND).

    Notes:

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 2 D-G pp 577 b3

    Coenraad married Catharina LOOS on 24 Sep 1717 in Stellenbosch. Catharina (daughter of Hinrich LOOS and Lysbeth JANSZ) was born about 1701. [Group Sheet]


  4. 7.  Catharina LOOS was born about 1701 (daughter of Hinrich LOOS and Lysbeth JANSZ).

    Notes:

    Gedoop 21 Aug 1701

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 5 L-M pp 204 b1

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 2 D-G pp 577 b3

    Children:
    1. 3. Francina GROENEWALD was born about 1722; died on 1 May 1814 in Stellenbosch.
    2. Coenraad GROENEWALD was born about 1731.


Generation: 4

  1. 8.  Jan Willemsz VERMEULEN was born about 1659 in Utrecht, Nederland; died in 1714/15 in Kaap.

    Notes:

    Ref: Vermeulen Geslagregister pp 17 VERMEULEN

    Ref: eSAGI Ver 6.0 ID 31341



    Arriveer voor 1680 in Suid-Afrika vanaf Utrecht, Nederland.

    Jan married Catherina Opklim VAN BENGALE on 7 Nov 1694. Catherina was born about 1663 in Paliacatta, Dravida, Indië; died in 1714/15 in Kaapstad. [Group Sheet]


  2. 9.  Catherina Opklim VAN BENGALE was born about 1663 in Paliacatta, Dravida, Indië; died in 1714/15 in Kaapstad.

    Notes:

    Ref: eSAGI Ver 6.0 ID 31342

    Ref: Vermeulen Geslagregister pp 17 VERMEULEN



    Catharina Opklim, Groote Catrijn van Palikatte, Indië, ook bekend as Catharina van Bengale en Catharina van Paliacatte. Sy was 'n slavin van Paliacatta. Dit was 'n VOC vesting in Bengale - tans bekend as Pulicat, geleë op die walle van die meer van Pulicat op die Coromandel-kus op die Indiese subkonitent. In 1656 was sy die slavin van Maria Magdalena ?? in Batavië, vandag Jakarta in Indonesië.


    Op 8 Oktober 1656 was sy seksueel aangerand in 'n perdestal by die Fort Rijswijk deur 'n slaaf Claes van Malabar wat haar minnaar was. In haar verdediging slaan hom met 'n leer oor die bekken. Sy blaas bars en hy sterf vier dae later. Sy word veroordeel om aan 'n paal vasgemaak en verwurg te word, maar Goewerneur-Generaal Joan Maetsuycker begenadig haar en verban haar lewenslank as bandiet na die Kaap van Goeie Hoop.


    Sy arriveer aan die Kaap op 21 Februarie 1657 aan boord van die Prins Willem en werk as wasvrou in die Fort, die eerste slavin aan die Kaap. Sy het twee voorkinders gehad. Een was by die vaandeldaer en garnisoenhoof Pieter Everaerts van Bruijsaert en die ander een by die soldaat Christoffel Snijder/Schneider (vanwaar Snijman of Snyman), van Heidelberg in die Palatinate.Die Raad van Indië stel haar vry en laat haar toe om in die huwelik te tree met die vryswarte (mardijker) Antjonij (Jansz) (de Later) van Bengale op 20 Desember 1671.


    Groote Catrijn, haar eggenoot, haar dogter en kleindogter - met die uitsondering van Christoffel Snijman Jnr - het almal gesterf in 'n gesinstragedie tussen Desember 1682 en Februarie 1683. Anthonij Jansz van Bengale se aansienlike boedel het vir die seun se opvoeding gesorg. Daar word nerens vermelding gemaak van Jan Willemsz Vermeulen nie en sy is ook oorlede voor 1694.

    Children:
    1. 4. Sybrand VERMEULEN was born about 1685.
    2. Anna VERMEULEN was born on 2 Dec 1686; died in 1716.
    3. Wilhelmina VERMEULEN was born about 1691; died about 1712.

  3. 10.  Dirk VAN KONINGSHOVEN was born in in Utrecht, Nederland.

    Notes:

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 4 J-K pp 408 VAN KONINGHOVEN

    Dirk married Jannetje BORT on 22 Dec 1686. [Group Sheet]


  4. 11.  Jannetje BORT

    Notes:

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 4 J-K pp 408 VAN KONINGHOVEN

    Jannetje was 'n vrygestelde slaaf.

    Children:
    1. Maria Elizabeth VAN KONINGSHOVEN was born about 1687.
    2. 5. Susanna VAN KONINGSHOVEN was born about 1689.

  5. 12.  Christoph GRÜNWALD died in 1721.

    Notes:

    Ref: SAG vol 2 pp 984 GROENEWALD


    Ref: Spoelstra / de Milander stamregister 4 4



    Cristoph arriveer teen 1690 vanaf Königsberg, Duitsland aan die Kaap

    Christoph married Catherina NIEMAND on 11 Nov 1691 in Kaapstad. Catherina was born about 1674 in Amsterdam, Nederland. [Group Sheet]


  6. 13.  Catherina NIEMAND was born about 1674 in Amsterdam, Nederland.

    Notes:

    Ref: eSAGI Ver 5.62 ID 66888

    Ref: SAG vol 2 pp 984 GROENEWALD



    Catharina was van Amsterdam, Nederland

    Children:
    1. Christoffel GROENEWALD
    2. 6. Coenraad GROENEWALD
    3. Johannes GROENEWALD

  7. 14.  Hinrich LOOS

    Notes:

    Van Olfen, Duitsland

    Ref: SAG vol 5a pp 222 LOOS

    Hinrich married Lysbeth JANSZ. Lysbeth was born in in Amsterdam, Nederland. [Group Sheet]


  8. 15.  Lysbeth JANSZ was born in in Amsterdam, Nederland.

    Notes:

    Jan trou Oktober 1671 met Lysbeth Jansz van Amsterdam, maar hulle is geskei (Mei 1684) nadat sy skuldig bevind is aan owerspel en na 'n tughuis in Batavia gestuur is. Lijsbet x 15.10.1684 met Jan Andriesz van Koninghsbergen wie beter bekend was as Jan de Jonker. Hulle kinders het die van Van Ahrendtsdorf' gebruik. Lysbet se tweede huwelik was met Heinrich Loos. Sommige navorsers beweer dat Lysbet die dogter van Jan van Ceylon, alias Jan Leuij, was, maar dit is onbevestig.

    Ref: eSAGI Ver 5.62 ID 59942

    Ref: eSAGI Ver 5.62 ID 51319



    Ref: SAG vol 5a pp 222 LOOS

    Notes:

    Married:
    Y

    Children:
    1. 7. Catharina LOOS was born about 1701.
    2. Geertruy LOOS was born in 1704.



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Your Name.