Print Bookmark

Catherina Opklim VAN BENGALE

Female Abt 1663 - 1715  (52 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Less detail
Generation: 1

  1. 1.  Catherina Opklim VAN BENGALE was born about 1663 in Paliacatta, Dravida, Indië; died in 1714/15 in Kaapstad.

    Notes:

    Ref: eSAGI Ver 6.0 ID 31342

    Ref: Vermeulen Geslagregister pp 17 VERMEULEN



    Catharina Opklim, Groote Catrijn van Palikatte, Indië, ook bekend as Catharina van Bengale en Catharina van Paliacatte. Sy was 'n slavin van Paliacatta. Dit was 'n VOC vesting in Bengale - tans bekend as Pulicat, geleë op die walle van die meer van Pulicat op die Coromandel-kus op die Indiese subkonitent. In 1656 was sy die slavin van Maria Magdalena ?? in Batavië, vandag Jakarta in Indonesië.


    Op 8 Oktober 1656 was sy seksueel aangerand in 'n perdestal by die Fort Rijswijk deur 'n slaaf Claes van Malabar wat haar minnaar was. In haar verdediging slaan hom met 'n leer oor die bekken. Sy blaas bars en hy sterf vier dae later. Sy word veroordeel om aan 'n paal vasgemaak en verwurg te word, maar Goewerneur-Generaal Joan Maetsuycker begenadig haar en verban haar lewenslank as bandiet na die Kaap van Goeie Hoop.


    Sy arriveer aan die Kaap op 21 Februarie 1657 aan boord van die Prins Willem en werk as wasvrou in die Fort, die eerste slavin aan die Kaap. Sy het twee voorkinders gehad. Een was by die vaandeldaer en garnisoenhoof Pieter Everaerts van Bruijsaert en die ander een by die soldaat Christoffel Snijder/Schneider (vanwaar Snijman of Snyman), van Heidelberg in die Palatinate.Die Raad van Indië stel haar vry en laat haar toe om in die huwelik te tree met die vryswarte (mardijker) Antjonij (Jansz) (de Later) van Bengale op 20 Desember 1671.


    Groote Catrijn, haar eggenoot, haar dogter en kleindogter - met die uitsondering van Christoffel Snijman Jnr - het almal gesterf in 'n gesinstragedie tussen Desember 1682 en Februarie 1683. Anthonij Jansz van Bengale se aansienlike boedel het vir die seun se opvoeding gesorg. Daar word nerens vermelding gemaak van Jan Willemsz Vermeulen nie en sy is ook oorlede voor 1694.

    Catherina married Jan Willemsz VERMEULEN on 7 Nov 1694. Jan was born about 1659 in Utrecht, Nederland; died in 1714/15 in Kaap. [Group Sheet]

    Children:
    1. Sybrand VERMEULEN was born about 1685.
    2. Anna VERMEULEN was born on 2 Dec 1686; died in 1716.
    3. Wilhelmina VERMEULEN was born about 1691; died about 1712.

    Catherina married Louis DE BERAULT. Louis was born about 1649 in L'aigle, Normandië. [Group Sheet]

    Children:
    1. Catherina DE BERO (DE BEER)

Generation: 2



    This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

    Maintained by Your Name.