Matches 47,601 to 47,650 of 54,987
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
47601 | SAG Vol 8 pp 533 b4 SAG Vol 2 pp 274 b1 | PYL, Johannes (I62633)
|
47602 | SAG Vol 8 pp 533 c1 SAG Vol 3 pp 552 c2 | PYL, Maria (I62632)
|
47603 | SAG Vol pp 424 c3 | NORTJE, Susanna (I62904)
|
47604 | SAG Vol pp 431 e3 | FOURIE, Magteld Magdalena (I62620)
|
47605 | Samuel was van Pressburg, Hongarye en arriveer gedurende 1696 aan die Kaap | WALTERS, Samuel (I14034)
|
47606 | Sara was 'n slavin gewees. | VAN MACASSER, Sara (I12642)
|
47607 | Sara was van slawe afkoms | VAN DIE KAAP, Rebecca (I12640)
|
47608 | Schalk Walters is dood as baba. | VAN HEERDEN, Schalk Walters (I48371)
|
47609 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Schalk Willem (I30622)
|
47610 | Schalk Willem vergogeluk saam met sy oudste seun Schalk Willem. | VAN HEERDEN, Schalk Willem (I14860)
|
47611 | Schalk Willem vergongeluk saam met sy vader op 16 jarige ouderdom. | VAN HEERDEN, Schalk Willem (Dawid Schalk) (I14872)
|
47612 | Servaas arriveer gedurende 1707 vanaf Middelburg, Zeeland, Nederland aan die Kaap. | DE KOCK, Servaas (I12858)
|
47613 | Sheryl is aangeneem deur Allan Carr is nou Sheryl Carr | VAN HEERDEN, Sheryl (I56042)
|
47614 | Sohia was van Keulen | ZANK, Sophia (I14053)
|
47615 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Soretha (I54903)
|
47616 | Stephanus Isias Terreblanche pleeg selfmoord. | VAN HEERDEN, Stephanus Isias Terreblance (I14874)
|
47617 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Stephanus Johannes (I53848)
|
47618 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Stephanus Johannes Marthinus (I56923)
|
47619 | Stephanus Philippus was 'n rebel tydens die Anglo Boereoorlog. | VAN HEERDEN, Stephanus Philippus (I11833)
|
47620 | Sterf as krygsgevangene op Ceylon | VAN HEERDEN, Pieter Schalk (I9541)
|
47621 | Stewart was ongetroud. | VAN HEERDEN, Stewart (I2623)
|
47622 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Storm (I57448)
|
47623 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Ivor (I53298)
|
47624 | Susanne SEUGNET, wat met haar twee susters, Claudine en Jeanne, in 1689 in die Kaap aangekom het. | SEUGNET, Helie (Elie) (I10766)
|
47625 | Susanne was 'n Hugenotemeisie van Saint Onge, wat met haar twee susters, Claudine en Jeanne, in 1689 in die Kaap aangekom het. | SEUGNET, Suzanne (I10768)
|
47626 | Susanne was van La Costé, Provence, Frankryk. | GARDIOL, Susanne (I13572)
|
47627 | Susannetgen was van Utrecht, Nederland | JANS, Susannetgen (I12676)
|
47628 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | COMBRINCK, Reinet (I52898)
|
47629 | Suster van Hester H7 | BEZUIDENHOUT, Anna Cornelia (I1724)
|
47630 | Suster van stamvader Daniel Hugo | DES BORDES, Elizabeth (I63048)
|
47631 | Suster van Stamvader Daniel Hugo | HUGO, Pn (I63050)
|
47632 | Sy en twee kinders dood in die konsentrasiekamp | JACOBS, Pn (I2490)
|
47633 | Sy is Chinees | NN, Sandy (I65302)
|
47634 | Sy is dood met Bella se geboorte | MOSTERT, Jacoba Magdalena (I65989)
|
47635 | Sy moeder kon ook Henrietta Simpson gewees het. | VAN HEERDEN, Cornelis Johannes (I9938)
|
47636 | Sy was n aangenome dogter | VAN DER SCHYFF, Agatha Catharina (I68397)
|
47637 | Sy woon in Engeland | VAN HEERDEN, Tracy Mary (I51608)
|
47638 | Sy woon in Noord Carolina, USA | VAN HEERDEN, Renee Pauline (I51609)
|
47639 | Sy word Maria van Bengale genoem in die lys van vryburgers van 1695). (Volgens inligting was Maria van Bengale 'n slavin van Jan van Riebeeck.) Haar ouers word gegee as Cornelis Claasen en Catharina van Malabar. | FROUART, Quantine (I10791)
|
47640 | Taiwanees | NN, Pn (I62236)
|
47641 | Theresa Martha aletta het verongeluk | VAN HEERDEN, Theresa Martha Aletta (I30376)
|
47642 | Theunis Dirkse arriveer ongeveer 1665 aan die Kaap. | VAN SCHALKWYK, Theunis Dirkse (I13152)
|
47643 | Theuns christoffel is ongetroud. | VAN HEERDEN, Theunis Christoffel (I30677)
|
47644 | Thieleman was van Utrecht, Nederland | HENDRIKS, Thieleman (I12406)
|
47645 | Thomas arriveer 1820 op die skip Brilliant | DRY, Thomas (I12527)
|
47646 | Thomas het gedien in WW I in SAMC en sterf in Robertshoogte (Voortrekkerhoogte). | VAN HEERDEN, Thomas Bingle (I12149)
|
47647 | Toe Catharina Knoetzen gedoop is, is haar vader aangegee as Cornelis Cors. Vanaar dat haar buite-egtelike kind as Roelof Cors (Coertze) bekend geword het. | CORS, Cornelis (I13649)
|
47648 | Tweeling broer Abraham Gerhardus Nel | VAN HEERDEN, Johannes Hendrik (I5288)
|
47649 | Tweeling broer Carel Stephanus Johannes | VAN HEERDEN, Petrus Johannes (I3229)
|
47650 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Carol Ann (I4344)
|
This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by Your Name.