Matches 5,951 to 6,000 of 54,987
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
5951 | Arnolidus was van Mörs, Duitsland en arriveer voor 1699 aan die Kaap. | KREUTZMANN, Arnolidus (I12488)
|
5952 | Arrivee gedurende 1732 aan die Kaap vanaf Staucha, Dresden, Duitsland op die skip Petronella Alida | HAMMANN, Johann Jürgen (I8905)
|
5953 | Arriveer 1662 aan die Kaap van Oldenburg, Duitsland | VAN EEDEN, Jan Janse (I7992)
|
5954 | arriveer 1668 vanaf Leeuwarden, Frieslnad, Nerderland | STEYN, Douwe Gerbrandt (I7814)
|
5955 | Arriveer 1689 aan die Kaap van La Mote Chalancon, Dauphiné. | DURAND, Jean (I8036)
|
5956 | Arriveer 1689 vanaf Calais, Frankryk | JACOB, Pierre (I6150)
|
5957 | Arriveer 1692 van Alt Bruckhausen, Hanover, Duitsland | TAUKEN, Johann Heinrich (I63294)
|
5958 | Arriveer 1698/1703 vanaf Wase, Finland | DE BEER, Matthijs Andries (I7995)
|
5959 | Arriveer 1711 aan die Kaap | ZAAIJMAN, Pieter (I11286)
|
5960 | Arriveer 1714 vanaf Haarlem, Holland, Nederland | VAN DER VYVER, Willem (I67470)
|
5961 | Arriveer 1717 aan die Kaap van Bielefeld, Duitsland | COMBRINK, Herman (I8001)
|
5962 | Arriveer 1719 aan die Kaap vanaf Hamm, Duitsland op die boot Meynden. | HAARHOF, Frans (I7690)
|
5963 | Arriveer 1727 as soldaat uit Bergen op die Dumme in Luneberg, Duitsland | DIEDERICHS, Jacob (I68466)
|
5964 | Arriveer 1734 vanaf Rheinsberg, Duitsland | CALITZ, Matthias (I63641)
|
5965 | Arriveer 1738 aan die Kaap vanaf Hamburg, Duitsland | ALBERTS, Nicolaus Fransz (I14424)
|
5966 | Arriveer 1741 op die Huys te Reynsburg | KOEN, Johannes Casparus (I67946)
|
5967 | Arriveer 1743 met die skip Zaamslag aan die Kaap | MEULEMAN, Pieter (I7708)
|
5968 | Arriveer 1745 vanaf Lichtenstein, Sachsen, Duitsland | RAUCHFUSS, Carl Christoph (I70230)
|
5969 | Arriveer 1747 op boot De Kasteel van Tilburg | MARTENS, Joachim Heinrich (I70498)
|
5970 | Arriveer 1752 vanaf Bopfingen op die Bevalligheid | ENSLIN, Johann Adam (I63492)
|
5971 | Arriveer 1760 uit die Elsas | FABER, Johann Jurgen (I67825)
|
5972 | Arriveer 1771 Freiburg, Duitsland | RICHTER, Johann Jurgen (I70251)
|
5973 | Arriveer 1820 op die skip Weymouth | BINGLE, Thomas (I9154)
|
5974 | Arriveer 26 Nov 1733 vanaf Norden, Oos-Friesland in die Kaap aan boord Castricum | ENGELBRECHT, Gerdt (I63557)
|
5975 | Arriveer 4 Jul 1708 aan die Kaap vanaf Keulen, Duitsland aan boord Vrijburg | BARNARD, Johannes (I8805)
|
5976 | Arriveer aan die Kaap 18 Oct 1709 | KOEKEMOER, Jochem (I63635)
|
5977 | Arriveer aan die Kaap gedurende 1773 op die skip Asia Vanaf Hassels Landen in Luyk gelegen in Graafschap Loon | BRIERS, Petrus Franciscus Melchior (I7738)
|
5978 | Arriveer c 1700 as 'n matroos aan die Kaap vanaf Amsterdam, Nederland. | LOOTS, Jan (I7646)
|
5979 | Arriveer c1738 vanaf Leitmeritz, Boheme, Oostenryk | WAGENAAR, Johann Christoffel (I63585)
|
5980 | Arriveer gedurende 1688 aan die Kaap vanaf Amsterdam, Nederland | HUGOT, Daniel (I9021)
|
5981 | Arriveer gedurende 1752 aan die Kaap vanaf Halberstadt, Duitsland op die skip Spaarsaamheijt. | BENNADIE, Johann Matthias (I8790)
|
5982 | Arriveer gedurende 1768 aan die Kaap op die skip Vrouwe Petronella vanaf Lippstadt, Wesfale, Duitsland. Gedoop 24 Dec 1740 Grosse Marienkirche, Lippstadt, Duitsland | HENNING, Peter Heinrich (I9002)
|
5983 | Arriveer in die Kaap op die skip Arnheim op 16 Maart 1659, vergesel deur haar broer Pieter en twee oudste kinders, Elsie en Gerrit. | RADEROOTJES, Fijtje (I18)
|
5984 | Arriveer in Kaapstad tussen 1705 en 1708 vanaf Rendsburg in Schleswig-Holstein of vanaf Rijnsburg. | JANSE VAN RENSBURG, Claas Jansz (Nicolaas) (I6143)
|
5985 | Arriveer Maart 1744 op die De Standvastigheyt | HOFMEYER, Johann Heinrich (I69319)
|
5986 | Arriveer omstreeks 1716 aan die Kaap vanaf Amsterdam | NIEUWOUDT, Isaac (I67507)
|
5987 | Arriveer teen 1692 aan die Kaap. | ESTERHUIZEN, Christoffel (I7897)
|
5988 | Arriveer vanaf Brunswyk, Duitsland 1751 as soldaat op Spaangerswout | HASSE, Johann (I67748)
|
5989 | Arriveer vanaf Ouwekerk in Nederland in 1661 | OLIVIER, Hendrik Corneliszoon (I6203)
|
5990 | Arriveer vanaf Stralsund, Duitsland, as n Kruger stamvader in 1765 | KRUGER, Johann (I68175)
|
5991 | Arriveer voor 1686 van Haarlem, Nederland | VAN STADEN, Maarten (I10736)
|
5992 | Arriveer voor 1693 aan die Kaap, waarskynlik van Speyer, Duitsland. | HATTING, Hans Heinrich (I8967)
|
5993 | Arriveer voor 1710 van Amsterdam, Nederland | STRAND, Sara Pietersz (I8806)
|
5994 | Arriveer voor 1711 | KARSTENS, Johannes Hermann (I8221)
|
5995 | Arriveer voor 1789 vanaf Griefswald, Pommere | HANCKE, Carl (I70703)
|
5996 | As jong man in sy 20tiger jare, verlaat hy sy familie in Nederland en vertrek met 'n skip na die suidpunt van Afrika. In 1690 arriveer hy aan die Kaap. | MOUTON, Antonie (I10790)
|
5997 | Barend Isaac Jacobus het as 13 jarige weggeloop na die Boere Kommandos. Hy was drie keer gewond. | VAN HEERDEN, Barend Isak Jacobus (I5074)
|
5998 | Barend Isaac Jacobus was Volksraadlid, Kommandant Boere-Oorlog. Ondertekenaar van die Vredesverdrag van Vereeniging. Volksraadslid Rustenburg en Ventersdorp tot 1924. Stigter van die dorp Koster. | VAN HEERDEN, Barend Isaac Jacobus (I5056)
|
5999 | Barend Johannes is jonk dood. | VAN HEERDEN, Barend Jacobus (I6594)
|
6000 | Barend Johannes was 'n krygsgevangene in Ceylon tydens die Anglo Boereoorlog in 1899 - 1902 | VAN HEERDEN, Barend Johannes (I4478)
|
This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by Your Name.