Matches 6,701 to 6,750 of 54,987
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
6701 | Gedoop 9 Sept 1838 Cradock | VAN HEERDEN, Pieter Schalk (I7976)
|
6702 | Gedoop 9 |Feb 1851 | VAN HEERDEN, Levina Barendina (I7181)
|
6703 | Gedoop as bejaarde 4 Jan 1788 Tulbagh | WEYTZEL VAN DIE KAAP, Susanna Sophia (I13182)
|
6704 | Gedoop Cradock 6 Feb 1859 | RONGE, Martha Maria (I40)
|
6705 | Gedoop Mrt 1874 Middelburg, Kaapprovinsie | HAARHOFF, Martha Etricia (I3130)
|
6706 | Gedoop Oct 1866 | VAN HEERDEN, Susanna Hester (I9545)
|
6707 | Gedoop Triptis Arriveer aan Kaap 29 Jul 1730 van Leipzig, Duitsland aan boord Gaasperdam | SONNTAG, Matthias (I63009)
|
6708 | Gedoop 1 May 1803 | VAN HEERDEN, Catherina Maria (I638)
|
6709 | Gedoop 1 Oct 1848 | VAN HEERDEN, Margaretha Susanna (I7500)
|
6710 | Gedoop4 Feb 1732 Paarl | VAN ROOYEN, Gerrit (I31459)
|
6711 | Gedoop | MAREE, Susanna Johanna (I13690)
|
6712 | Geen kinders nie. Johannes Lodewicus het selfmoord gepleeg. | VAN HEERDEN, Johannes Lodewicus Jacobus (I5243)
|
6713 | Geen kinders. | VAN HEERDEN, Barend Frederick (I6949)
|
6714 | Geen kinders. | PRINSLOO, Raltie (I6955)
|
6715 | Geen kinders. | DU PLESSIS, Jacoba Fredrika Beatrix (I11689)
|
6716 | Geen kinders | VAN HEERDEN, Louis Johannes (I10551)
|
6717 | Geertruida Paulina sterf in kraambed. | VAN DER MERWE, Geertruida Paulina (I6335)
|
6718 | Georg Friedrich arriveer gedurende 1743 aan die Kaap vanaf Hildesheim, Pruisse, Wesfale, Duitsland | HAUSSAMER, Georg Friedrich (I12624)
|
6719 | Georg Peter arriveer gedurende 1790 aan die Kaap as senior geneesheer op die skip De Goeverneur Generaal. | KELLERMANN, Georg Peter (I13849)
|
6720 | Gerrit arriveer gedurende 1687 aan die Kaap | JANSZ VAN VUUREN, Gerrit (I12296)
|
6721 | Gerrit arriveer gedurende 1714 aan die Kaap vanaf Rotterdam, Nederland. Gedoop 25 May 1692 Charlois, Nederland | VAN DER LINDE, Gerrit (I12524)
|
6722 | Gideon was van Nedeland | DE WEGE, Gideon (I48250)
|
6723 | Grdoop 8 Nov 1733 | COMBRINK, Johanna Hendrina (I14515)
|
6724 | Hans was van Nederland en arriveer met sy vrou Geertruy gedurende 1671 aan die Kaap. | HELM, Hans (I7783)
|
6725 | Heinrich arriveer aan die Kaap gedurende 1702 vanaf Eppe, Nederland. | WEYERS, Heinrich (I10842)
|
6726 | Heinrich Christoffel arriveer op 17 Jun 1682 aan die Kaap op die skip Java van Hamburg | MÖLLER, Heinrich Christoffel (I10906)
|
6727 | Heinrich Evert was van Ibbenbüren | SCHMIDT, Heinrich Evert (I14299)
|
6728 | Hendrik Gysbertusz was Amesfoort, Utrecht, Nederland | VERSCHUUR, Hendrik Gysbertusz (I12372)
|
6729 | Hendrik Petrus was dood geskiet in die Anglo Boereoorlog op 19 jarige ouderdom, | VAN HEERDEN, Hendrik Petrus (I8634)
|
6730 | Hendrik was van Dordrecht, Nederland. | VAN DER NEST, Hendrik (I13677)
|
6731 | Hester Susanna was later met Pretorius getroud. | SCHOEMAN, Hester Susanna (I5006)
|
6732 | Hy was bekend as Pieter Uil | VAN HEERDEN, Pieter Schalk Jacobus (I9420)
|
6733 | Hy was kmdt. Andries Pretorius by slag van Bloedrivier op 16 Dec 1838 | PRETORIUS, Andries Wilhelmus Jacobus (I51256)
|
6734 | In Bloemfontein Konsentrasiekamp tydens ABO | VAN HEERDEN, Sophia Wilhelmina (I6582)
|
6735 | Inatio Leopold was 'n skipbreukeling van die skip Chandos wat op 16 Junie 1722 in Valsbaai sink. Hy tree eers in diens van die VOC maar word 'n burger in 1737 Gedoop 1 Nov 1695 Lissabon | FERREIRA, Ignatio Leopold (I7696)
|
6736 | Isaac Abraham Johannes was 'n krygsgevangene inCeylon. | VAN HEERDEN, Isaac Abraham Johannes (I4495)
|
6737 | Isabeau (Elizabeth), suster van Jean le Long arriveer gedurende 1688 aan die Kaap. | LE LONG, Isabeau (Elizabeth) (I8023)
|
6738 | Jürgen Petersen was van Holstein, Nederland en arriveer gedurende 1693 aan die Kaap. | VAN DEN HEEVER, Jürgen Petersen (I14254)
|
6739 | Jacob Frans de Klerk is ongetroud dood. | VAN HEERDEN, Jacob Frans de Klerk (I5409)
|
6740 | Jacob Kutzer van Oostenryk arriveer 1709 aan die Kaap op die skip Noordhoek vanaf Wielingen. | KUTZER, Jacob (I8018)
|
6741 | Jacob verrtrek uit Texel, Netherlands op 24 Desember 1651, op 26 jarige ouderdom, op die Drommedaris met Jan van Riebeeck. Arriveer in die Kaap op 6 April 1652. Hy laat sy familie agter in Nederland. Sy vrou en twee oudste kinders sluit by hom aan in die Kaap gedurende 1659. Word vermoor op 23 Aug 1693 in Kaapstad
Gedoop 2 Des 1624 St. Kunibert, Katolieke Kerk, Köln, Duitsland | CLOETE, Jacob (I16)
|
6742 | Jacob was van die weeshuis in Batavia en was die erfgenaam van Susanna van Batavia, 'n vryswartin. | KOPS, Jacob (I13913)
|
6743 | Jacobus Johannes Petrus was 'n krygsgevangene gedurende die Anglo Boereoorlog in 1901 | VAN HEERDEN, Jacobus Johannes Petrus Cornelis (I4759)
|
6744 | Jacobus Philippus was 'n spioen gedurende die Anglo Boereoorlog en tot dood veroordeel. Hy was egter nooit gevang nie. | VAN HEERDEN, Jacobus Philippus (I11410)
|
6745 | Jacobus was van Breskens, Zeeland, Nederland. Hy word vermoor deur Adam Peugel Oorspronklik van Bergen | VAN DEN BERG, Jacobus (I8703)
|
6746 | Jacobus was van Nederland arriveer c 1688 aan die Kaap met sy vrou en twee kinders. Hy is dood na 'n woordewisseling en fisiese bakleiery met Jacob Cloete oor die manier waarop hy sy pers behandel het. | SMIT, Johannes Jan (I6234)
|
6747 | Jacomina was van Oudenaarde, Vlaandere. | CARTENIERS, Jacomina (I8704)
|
6748 | Jacque en sy vrou verlaat Nederland op 10 Dec 1698, arriveer gedurende 1699 aan die Kaap met sy vrou op die skip Cattendyk vanaf Nederland. | DELPORTE, Jacque (I12338)
|
6749 | Jan Coenraad Visser het 'n paar kinders met die slavin Maria van Negapatnam ook bekend as Maria van Bengale gehad. Maria was gebore c1669, en sy word gedoop as 'n volwassene c 1722 te Stellenbosch toe sy 53 jaar oud was. | VAN NEGAPATNAM, Maria (I8969)
|
6750 | Jan Gabriel verdrink op 7 jarige ouderdom. | VAN HEERDEN, Jan Gabriel (I7151)
|
This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by Your Name.