Matches 6,751 to 6,800 of 54,987
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
6751 | Jan Hendrik sneuwel gedurende 1900 by Witpoort, Pretoria
| VAN HEERDEN, Jan Hendrik (I364)
|
6752 | Jan was 'n kaptein gedurende die Tweede Wêreldoorlog. | VAN HEERDEN, Jan (I11937)
|
6753 | Jan was van Zaandam, Nederland en arriveer gedurende 1717 vanaf Amsterdam aan die Kaap op die skip Linschoten. In 1739 word hy deur Boesmans vermoor in die Bokkeveld | ENGELBRECHT, Jan (I13870)
|
6754 | Jannetje word vermoor deur Boesmans in 1772
| VAN ECK, Johanna (Jannetje) (I11297)
|
6755 | Jean kom in 1723 aan as Adelbos op Huis ten Assenburg. | BLIGNAUT, Jean (I63045)
|
6756 | Jean was 'n Franse Hugenoot van Frankryk en arriveer gedurende 1688 aan die Kaap op die skip Berg China. | ROI, Jean (I14107)
|
6757 | Joachim Ernst was van Nieu-Buchholz en arriveer gedurende 1758 op die skip De Drie Papegaayen. | LÜDEKE, Joachim Ernst (I13159)
|
6758 | Johan Georg het onder Generaal B. Viljoen geveg. Krygsgevangene - Ceylon 1900 | VAN HEERDEN, Johan Georg (I656)
|
6759 | Johan Grobler arriveer c 1708 aan die Kaap vanaf Duitsland. | GROBLER, Johan (I7869)
|
6760 | Johan Jacob was van Würzburg, Beiere, Duitsland en arriveer gedurende 1738 aanboord van die skip Casteel te Tilburg. | BREITENBACH, Johan Jacob (I15208)
|
6761 | Johan was van Wolfenbüttel, Bruynswyk, Duitsland en arriveer gedurende 1736 aan die Kaap op die skip Noord-Waddinsveen.
| HORN, Johan (I10819)
|
6762 | Johann Jost arriveer gedurende 1748 aan die Kaap | STEINBERG, Johann Jost (I51986)
|
6763 | Johann Michael arriveer gedurende 1769 vanaf Halberstad, Duitsland aan die Kaap op die skip De Zon | DORPFLING, Johann Michael (I13181)
|
6764 | Johann was van Emmerich, Duitsland en arriveer gedurende 1699 aan die Kaap as soldaat. | BRONKHORST, Johann (Jan) (I13171)
|
6765 | Johann was van Linz, Sakse en arriveer gedurende 1725 aan die Kaap | GREYLING, Johann (I48225)
|
6766 | Johann Wilhelm was van Wittmund, Duitsland en arriveer gedurende 1754 aan die Kaap op die skip Keukenhof. | LOTZ, Johann Wilhelm (I12647)
|
6767 | Johanna was van Grijpskerk, Nederland | MAARTENS, Johanna (I12730)
|
6768 | Johannes arriveer gedurende 1671 aan die Kaap vanaf Harlingen, Friesland, Nederland met sy vrou. | VAN AS, Johannes (I10800)
|
6769 | Johannes arriveer gedurende 1715 aan die Kaap op die skip Doornik | DE WAAL, Johannes (I7678)
|
6770 | Johannes Cornelis Bernhardus is dood op 3 jarige ouderdom | VAN HEERDEN, Johannes Cornelis Bernhardus (I7282)
|
6771 | Johannes David was van Kopenhagen, Denemarke. In 1750 is hy op die Deense skip Elephant wat naby Mosselbaai strand. Die spelling v.d. van verander mettertyd in die doopboeke v. Tulbagh, op 16.8.1761 nog Grootschel in 1771 Grisschel en in 1794 Grisel, teen 1800 Griesel. | GROOTSCHEL, Johannes David (I11306)
|
6772 | At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. | VAN HEERDEN, Johannes Lodewicus (I48482)
|
6773 | Johannes was van Amsterdam, Nederland | VAN ELLEWEE, Johannes (I13287)
|
6774 | Johannes was van Pole en arriveer gedurende 1811 op die Britse oorlogskip Zion aan die Kaap. Britse huursoldaat in 1ste Battalion, 60th Regiment on Foot | KETSCHUCK, Johannes (Johan / Jan) (I13060)
|
6775 | Johannes was van Weert, Nederland en arriveer gedurende 1685 aan die Kaap. | OOSTHUIZEN, Johannes (I12729)
|
6776 | Jonk Oorlede Gedoop 24 Sept 1854 | VAN HEERDEN, Elsie Cecilia (I8005)
|
6777 | Jonk oorlede | VAN HEERDEN, Johannes (I7114)
|
6778 | Jonk oorlede | VAN HEERDEN, Pieter Willem (I7517)
|
6779 | Josué en sy vrou Elisabeth arriveer gedurende 1700 aan die Kaap op die skip Reygersdaal. | CELLIER, Josué (I10896)
|
6780 | Jurgen was van Rathlosen, Soligen, Duitsland en arrveer c 1708 aan die Kaap | HANEKOM, Jurgen (I13890)
|
6781 | Jurriaan Jansz was van Amsterdam, Nederland. | APPEL, Jurriaan Jansz (I12597)
|
6782 | Kassien Claasen was Norden, Oos Frieland, Nederland | DEKENAH, Kassien Claasen (I12332)
|
6783 | King of Italy | CAROLINGIAN, King Bernard (I71662)
|
6784 | Kommandant Abraham Christian het in die Boere-oorlog 20,000 Engelse met 300 man stormgeloop en het gesneuwel. | VAN HEERDEN, Abraham Christian (I654)
|
6785 | Kon ook moontlik Anna Johanna Pretorius gewees het. | PRETORIUS, Johanna Maria (I3581)
|
6786 | Krelis Cornelis was van Amsterdam, Nederland. | DE JONG, Krelis Cornelis (I13911)
|
6787 | Krygsgevangene gedurende die Anglo Boereoorlog. Sterf op seë onderweg na Ceylon | VAN HEERDEN, Alwyn Jacobus (I6672)
|
6788 | Krygsgevangene, Groenpunt, gedurende Anglo Boereoorlog Gedoop 4 Jul 184 | VAN HEERDEN, Johannes Lodewicus (I1546)
|
6789 | Kunstenaar - Leon Noordwyk was sy skuild naam | VAN HEERDEN, Benjamin (I7103)
|
6790 | L.W. Die ouers van Petronella in SAG verskil van Brummer Genealogie. Gedoop 1 Apr 1731 | STEVENS, Petronella (I8817)
|
6791 | Later getroud met van Breda & Kennedy Gebore gedurende die Anglo Boere Oorlog | ANDERSON, Dorothy Gertrude (I3748)
|
6792 | Later hetrou met Kruger & van Zyl | VAN HEERDEN, Elsie Elizabeth (I425)
|
6793 | Lavinia is ongetroud dood. | VAN HEERDEN, Lavinia (I6809)
|
6794 | Lid van die Volksraad | VAN HEERDEN, Hercules Christian (I3732)
|
6795 | Lid van die Volksraad | VAN HEERDEN, Gottlieb Christian (I3735)
|
6796 | Magdelena Josina was 'n rapportryer in die Anglo Boereoorlog. | VAN HEERDEN, Magdalena Josina (I9411)
|
6797 | Margaretha was Legden, Burgsteinfurt | HOEFNAGELS, Margareths (I13719)
|
6798 | Maria is oorlede met die geboorte van haar baba, Anna
| JOUBERT, Maria (I7647)
|
6799 | Maria Magdalena Eckhoff is sy stiefdogter
| VAN WYK, Gerrit Arrie (I12966)
|
6800 | Maria Magdalena was eers getroud met Swanepoel en daarna met van Heerden. | VAN HEERDEN, Maria Magdalena (I5608)
|
This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by Your Name.