Notes |
- Gedoop 29 Aug 1683
Haar herkoms en band met die stamvaders is onbekend. Haar naam word ook as 'Lijsbeth/Lysbeth' aangegee. Doopnota: As doopgetuie word aangegee Juffrouw Coen. Sy was 'n vrou van onbekende afkoms. Sy het 'n wilde, losbandige lewe gevoer. Sy het minstens tien buite-egtelike kinders gehad. Tree in huwelik met Nikolaus von WILLIGH, die stamvader, nadat sy reeds ses kinders by hom gehad het.
- Ref: SAG vol 16 pp 554 b1
Ref: SAG vol 16 pp 302 VAN WIELLIGH / VON WILLICH
Ref: van Wyk Geslagregister
|