Notes |
- Gedoop 11 Mei 1692
Regina Christina Deetlof en Regina Jonker was een en dieselfde persoon. Sy is*11.05.1692 as dogter van die Jonker Johann Andresen van Kaliningrad(vroeer bekend as Konigsberg in Oos-Pruise) en Elisabeth Jansen. Jonkershoek in Stellenbossh is na haar pa vernoem. Sy x ca.1710 met Jacobus van Eeden(1692-1713), en woon later in die Roodesand- omgewing, waar sy die naam Deetlof gebruik. Die troue van haar dogter Maria Elisabeth van Eeden op 20.11.1729 met Gideon van Zyl is aangeteken in Drakenstein, waarvan Roodesand destyds deel was. So ook die troue van haar dogter Catharina op 04.03.1742 met Johann Christoph Dietloff van Stettyn- geen verband met Deetlefs nie. Deel van hierdie gegewens is ontvang van wyle dr. JA Heese na die verskyning van SAG2. Sien ook Hoge "Personalia of the Germans at the Cape".
- Ref: eSAGI Ver 5.62 ID 23483
Ref: SAG vol 2 pp 285 b3
|