Notes |
- Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 3 H-I pp 328 b2
Ref: Potgieter Geslagsregister pp 2 1.1
Ref: Stamouers / herbst
- Clara gebore c 1701 Wie was Clara se vader? Herbst of die Engelse knecht van Louis van Bengale - Daar is ook 'n derde opsie van wie haar vader kon gewees het, Louis van Bengale (Schoeman). Hulle het drie dogters gehad Elisabet, Sibilla en Johanna.
'n Aantal van Clara se meer bekende nasate was pres. Paul Kruger, genl. Louis Botha, die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter en die bekende genl. Koos de La Rey.
|