Print Bookmark

Pieter Barend (Pierre) BLOM

Male Abt 1696 - 1755  (59 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Less detail
Generation: 1

  1. 1.  Pieter Barend (Pierre) BLOM was born about 1696 in Wellington (son of Barend Pietersz BLOM and Catherina DE BERO (DE BEER)); died in 1755 in Kaap.

    Notes:

    Ref: SAG vol 1 pp 286 b2

    Ref: eSAGI Ver 5.62 ID 27211

    Pieter married Maria JACOBS. Maria (daughter of Daniel JACOBS and Louisa CORDIER) was born about 1705; died on 14 Sep 1784 in Paarl. [Group Sheet]

    Notes:

    Married:
    Y

    Children:
    1. Catharina BLOM was born on 20 Jun 1723 in Paarl; died in Apr 1762 in Kaapstad.
    2. Barend Pieter BLOM was born about 1724; died in 1762 in Paarl.

Generation: 2

  1. 2.  Barend Pietersz BLOM was born in in Wegenau.

    Notes:

    Van Wegenau

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C pp 307 BLOM

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 5 L-M pp 608 b1


    Ref: SAG vol 5b pp 256 b1

    Barend married Catherina DE BERO (DE BEER) in 1691. [Group Sheet]


  2. 3.  Catherina DE BERO (DE BEER) (daughter of Louis DE BERAULT and Catherina Opklim VAN BENGALE).

    Notes:

    Gedoop 5 Nov 1784 Kaapstad

    Ref: Suid-Afrikaanse Geslagregisters Deel 1 A-C pp 307 BLOM

    Ref: eSAGI Ver 6.0 ID 27217

    Children:
    1. Agatha BLOM was born about 1695.
    2. 1. Pieter Barend (Pierre) BLOM was born about 1696 in Wellington; died in 1755 in Kaap.
    3. Geertruida BLOM was born in 1701 in Wellington; died in 1730.


Generation: 3

  1. 6.  Louis DE BERAULT was born about 1649 in L'aigle, Normandië.

    Notes:

    Ref: eSAGI Ver 6.0 ID 27698

    Louis married Catherina Opklim VAN BENGALE. Catherina was born about 1663 in Paliacatta, Dravida, Indië; died in 1714/15 in Kaapstad. [Group Sheet]


  2. 7.  Catherina Opklim VAN BENGALE was born about 1663 in Paliacatta, Dravida, Indië; died in 1714/15 in Kaapstad.

    Notes:

    Ref: eSAGI Ver 6.0 ID 31342

    Ref: Vermeulen Geslagregister pp 17 VERMEULEN



    Catharina Opklim, Groote Catrijn van Palikatte, Indië, ook bekend as Catharina van Bengale en Catharina van Paliacatte. Sy was 'n slavin van Paliacatta. Dit was 'n VOC vesting in Bengale - tans bekend as Pulicat, geleë op die walle van die meer van Pulicat op die Coromandel-kus op die Indiese subkonitent. In 1656 was sy die slavin van Maria Magdalena ?? in Batavië, vandag Jakarta in Indonesië.


    Op 8 Oktober 1656 was sy seksueel aangerand in 'n perdestal by die Fort Rijswijk deur 'n slaaf Claes van Malabar wat haar minnaar was. In haar verdediging slaan hom met 'n leer oor die bekken. Sy blaas bars en hy sterf vier dae later. Sy word veroordeel om aan 'n paal vasgemaak en verwurg te word, maar Goewerneur-Generaal Joan Maetsuycker begenadig haar en verban haar lewenslank as bandiet na die Kaap van Goeie Hoop.


    Sy arriveer aan die Kaap op 21 Februarie 1657 aan boord van die Prins Willem en werk as wasvrou in die Fort, die eerste slavin aan die Kaap. Sy het twee voorkinders gehad. Een was by die vaandeldaer en garnisoenhoof Pieter Everaerts van Bruijsaert en die ander een by die soldaat Christoffel Snijder/Schneider (vanwaar Snijman of Snyman), van Heidelberg in die Palatinate.Die Raad van Indië stel haar vry en laat haar toe om in die huwelik te tree met die vryswarte (mardijker) Antjonij (Jansz) (de Later) van Bengale op 20 Desember 1671.


    Groote Catrijn, haar eggenoot, haar dogter en kleindogter - met die uitsondering van Christoffel Snijman Jnr - het almal gesterf in 'n gesinstragedie tussen Desember 1682 en Februarie 1683. Anthonij Jansz van Bengale se aansienlike boedel het vir die seun se opvoeding gesorg. Daar word nerens vermelding gemaak van Jan Willemsz Vermeulen nie en sy is ook oorlede voor 1694.

    Children:
    1. 3. Catherina DE BERO (DE BEER)



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Your Name.