Print Bookmark

Helena BEKKER

Female Abt 1740 -


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Less detail
Generation: 1

  1. 1.  Helena BEKKER was born about 1740 (daughter of Marthinus BEKKER and Johanna PRETORIUS).

    Notes:

    Ref: SAG vol 1 pp 193 c1

    Ref: SAG vol 1 pp 501 b3



    Gedoop 6 Mar 1740

    Helena married Jacobus Petrus CARELSE. Jacobus (son of Reynier CARELSE and Catharina JACOBS) was born about 1753. [Group Sheet]

    Notes:

    Married:
    Y

    Children:
    1. Helena Catharina CARELSE was born about 1779.
    2. Margaretha Dorothea CARELSE was born about 1783.

Generation: 2

  1. 2.  Marthinus BEKKER was born about 1710 (son of Peter BEKKER and Jeanne (Johanna) DE CLERCQ); died before 1753.

    Notes:

    Ref: SAG vol 1 pp 193 b6

    Ref: Pretorius Familie / Pretorius I23971



    Gedoop 14 Des 1710 Stellenbosch

    Marthinus married Johanna PRETORIUS on 4 Nov 1736. Johanna (daughter of Johannes PRETORIUS and Helena VOSLOO) was born about 1716; died in 1761. [Group Sheet]


  2. 3.  Johanna PRETORIUS was born about 1716 (daughter of Johannes PRETORIUS and Helena VOSLOO); died in 1761.

    Notes:

    Gedoop 8 Nov 1716

    Ref: Pretorius Familie / Pretorius I34

    Ref: SAG vol 1 pp 193 b6

    Children:
    1. Helena BEKKER was born about 1740.
    2. 1. Helena BEKKER was born about 1740.
    3. Johanna Helena BEKKER was born about 1742.
    4. Marthinus BEKKER was born about 1744; died before 9 Oct 1788.
    5. Johannes BEKKER was born about 1750.


Generation: 3

  1. 4.  Peter BEKKER was born about 1673 in Koningsberge, Oos-Pruise, Duitsland (son of Johannis BEKKER and Pn NN); died in Jun 1747 in Robbeneiland.

    Notes:

    Ref: SAG vol 1 pp 191 BEKKER


    Ref: Stamouers / bekker


    Ref: SAF Kombo v1 – v23  pp 1301  BEKKER



    Pieter is in Circa 1673 gebore. Hy was van Köningsberg en land aan die Kaap in 1695. Hy trou met Johanna DE KLERK/Jannetie DE CLERCQ, die weduwee van Andries Gous. Aangesien Johanna baie kort na Gous se dood met Bekker getrou het, het 'n storie die rondte gedoen dat Bekker vir Gous vermoor het, maar dit is nooit bewys nie.


     


    In 1701 word Pieter na Mauritius verban omdat hy Jan Stevensz Botma aangerand het. Voordat hy weggestuur is, vlug hy die binneland in. Hy moes redelik naby aan sy huis geskuil het, want sy vrou het gereeld kinders van hom gehad.


     


    In 1710 word hy vir die uiters wrede mishandeling van sy slavin, Maria van Ceylon, gevang. Maria word net na die Paastyd vir drie dae lank deur Pieter en sy vrou, Johanna, gemartel "om het niet wel schoon maken van een pan".


     


    Gelukkig het Bekker se mede-vryburgers nie met hierdie verfoeilike dade verlief geneem nie, en nadat dit onder die aandag van die landdros gebring is, is Bekker voor die Raad van Justitie gedaag. As vonnis word Bekker 'n straf vir 'n periode van vier jaar dwangarbeid in kettings op Robbeneiland opgelê. Na die verstryking van die vonnis, is hy as verdere straf uit die Kaapse vestigingingskolonie verban.


     


    In 1715, terug van Robbeneiland, daag Pieter Bekker sy vrou, Jannetie de Clerq, voor die Raad van Justitie. Hy beskuldig haar daarvan dat sy in sy afwesigheid (hoewel hy intieme besoeke van haar op die eiland ontvang het) in owerspel met die korporaal van die Land van Waveren geleef het, en dat sy selfs 'n kind van hom gehad het. Aangesien Johanna boonop nie saam met hom na Europa wou gaan nie, het Bekker die ontbinding van hulle huwelik ge-eis. Johanna het nie die eis teengestaan nie, en die huwelik is deur die Raad van Justitie ontbind. So eenvoudig was die uitslag van die saak egter ook nie. Bekker kry toestemming om weer in die huwelik te tree, en Johanna (as gevolg van haar owerspel) ontvang 'n swaar boete van 100 Rijksdaalders, en word boonop gelas om al Bekker se goedere wat sy in haar besit gehad het, aan hom terug te gee.


     


    Hierop verlaat Bekker die Kaap om sy vonnis as banneling uit te dien, maar dit wil voorkom asof hy ook hiervoor raad gehad het. Hy sluit as 'n soldaat by die VOC aan, en in 1717 bevind hy hom weer aan die Kaap. Hy word egter binne die eerste jaar in hegtenis geneem en na Robbeneiland verban.


     


    Sy gewese vrou ontvang in 1731 die plaas, Straatskerk, over Roodesand.

    Peter married Jeanne (Johanna) DE CLERCQ in 3 Mar 1698 / 17 Nov 1698. Jeanne (daughter of Pieter DE CLERCQ and Sara COCHET (COUCHET)) was born on 3 May 1674 in Waleheren, Zeeland, Nedeland; died in in Kaap. [Group Sheet]


  2. 5.  Jeanne (Johanna) DE CLERCQ was born on 3 May 1674 in Waleheren, Zeeland, Nedeland (daughter of Pieter DE CLERCQ and Sara COCHET (COUCHET)); died in in Kaap.

    Notes:

    was van Serooskerke, Walcheren en arriveer gedurende 1688 aan die Kaap op die skip Oosterland.



    Ref: SAG vol 1 pp 191 BEKKER


    Ref: SAF Kombo v1 – v23  pp 1301  BEKKER

    Children:
    1. Hester BEKKER was born about 1700; died on 11 Jan 1778.
    2. Helena BEKKER was born about 1701; died about 1780 in Kaap.
    3. Stephanus BEKKER was born about 1705.
    4. Dorothea Maria BEKKER was born about 1708; died about 1770.
    5. 2. Marthinus BEKKER was born about 1710; died before 1753.

  3. 6.  Johannes PRETORIUS was born in 1680 (son of Joannes (Johannes) PRETORIUS and Johanna VICTOR); died in 1732 in Stellenbosch.

    Notes:

    Gedoop 23 Sep 1680 Kaapstad

    Ref: Pretorius Familie / Pretorius I12

    Johannes married Helena VOSLOO on 12 Mar 1713. Helena (daughter of Johannes VOSLOO and Helena VAN MALABAR) was born in Nov 1696 in Kaapstad; died on 26 May 1731 in Kaapstad. [Group Sheet]


  4. 7.  Helena VOSLOO was born in Nov 1696 in Kaapstad (daughter of Johannes VOSLOO and Helena VAN MALABAR); died on 26 May 1731 in Kaapstad.

    Notes:

    Ref: SAG vol 15 pp 301 b3

    Children:
    1. Johannes PRETORIUS was born about 1711; died on 4 Jul 1778 in Land van Waveren.
    2. Wessel PRETORIUS was born about 1714; died in 1758.
    3. 3. Johanna PRETORIUS was born about 1716; died in 1761.
    4. Anna PRETORIUS was born about 1718; died in 1754.
    5. Willem Sterrenberg PRETORIUS was born in 1728; died in 1782 in Tulbagh.


Generation: 4

  1. 8.  Johannis BEKKER was born about 1645.

    Notes:

    Ref: eSAGI Ver 6.0 ID 288955

    Johannis married Pn NN. [Group Sheet]


  2. 9.  Pn NN

    Notes:

    Married:
    Y

    Children:
    1. 4. Peter BEKKER was born about 1673 in Koningsberge, Oos-Pruise, Duitsland; died in Jun 1747 in Robbeneiland.

  3. 10.  Pieter DE CLERCQ was born on 2 Oct 1634 in Serooskerke, Zeeland, Nederland (son of Pieter DE CLERCQ and Clasyna CORDIE); died in Jun 1687 in Nederland of op seë.

    Notes:

    Ref: SAG vol 4 pp 459 DE KLERK

    Ref: eSAGI Ver 5.6 ID 26545



    Gedoop 4 Okt 1643 Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Nederland

    Pieter married Sara COCHET (COUCHET) about 1670. Sara (daughter of Barent Jansz COCHÉ (COUSIEE) and Jannetje Joosse VAN VOOREN) was born about 1652 in Oost-Souburgh, Walcheren, Nederland; died in Apr 1714 in Stellenbosch. [Group Sheet]


  4. 11.  Sara COCHET (COUCHET) was born about 1652 in Oost-Souburgh, Walcheren, Nederland (daughter of Barent Jansz COCHÉ (COUSIEE) and Jannetje Joosse VAN VOOREN); died in Apr 1714 in Stellenbosch.

    Notes:

    Ref: SAG vol 4 pp 459 DE KLERK

    Ref: eSAGI Ver 5.6 ID 9386

    Children:
    1. Abraham DE CLERCQ was born on 7 May 1670 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Nederland; died in 1745 in Stellenbosch.
    2. 5. Jeanne (Johanna) DE CLERCQ was born on 3 May 1674 in Waleheren, Zeeland, Nedeland; died in in Kaap.

  5. 12.  Joannes (Johannes) PRETORIUS was born in 1642 in Nederland (son of Wesselius PRETORIUS and Josina LOUWRENS); died on 30 Apr 1694 in Kaapstad.

    Notes:

    Ref: Pretorius Familie / Pretorius I16


    Ref: SAG vol 8 pp 374  PRETORIUS



    Gedoop 26 Okt 1642 NHK Oude Kerk op eiland Goeree-Overflakkee, Nederland


     

    Joannes married Johanna VICTOR on 28 Feb 1677 in Kaapstad. Johanna was born about 1654; died about 1709. [Group Sheet]


  6. 13.  Johanna VICTOR was born about 1654; died about 1709.

    Notes:

    Ref: SAG vol 14 pp 317 JOHANNA VICTOR


    Ref: Pretorius Familie / Pretorius I14



    Van Amsterdam, Nederland

    Children:
    1. 6. Johannes PRETORIUS was born in 1680; died in 1732 in Stellenbosch.
    2. Jeanetta PRETORIUS was born about Jun 1681.
    3. Lodewyk PRETORIUS was born in 1688; died before 14 Apr 1718 in Stellenbosch.

  7. 14.  Johannes VOSLOO was born about 1649 in Plettenberg, Nederland; died after 22 Jan 1732.

    Notes:

    Ref: SAG vol 15 pp 277 VOSLOO

    Jan was van Plettenberg, Sauerlans van Wesfale, Duitsland. Hy het verkeie buite-egtlike kinders gehad.

    Johannes married Helena VAN MALABAR. [Group Sheet]


  8. 15.  Helena VAN MALABAR

    Notes:

    Ref: SAG vol 15 pp 301 b3

    Children:
    1. Johannes VOSLOO was born before 1696.
    2. 7. Helena VOSLOO was born in Nov 1696 in Kaapstad; died on 26 May 1731 in Kaapstad.



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Your Name.