Print Bookmark

Hendrik Christoffel DE WET

Male Abt 1764 - Abt 1840  (76 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Less detail
Generation: 1

  1. 1.  Hendrik Christoffel DE WET was born about 1764 (son of Petrus (Pieter) DE WET and Magdalena (Fenesie) MAREE); died about 1840.

    Notes:

    Gedoop 21 Apr 1764 Tulbagh

    Ref: SAG vol 16 pp 261 d8

    Ref: du Toit Geslagregister pp 972 d6

    Hendrik married Susanna Elizabeth DU TOIT on 1 Feb 1784. Susanna (daughter of Daniel DU TOIT and Susanna CELLIERS) was born about 1767 in Stellenbosch; died on 9 Oct 1824 in Worcester. [Group Sheet]

    Children:
    1. Susanna Magdalena DE WET was born about 1785.

Generation: 2

  1. 2.  Petrus (Pieter) DE WET was born about 1726 (son of Jacobus (Wilhelmus) DE WET and Helena BEKKER); died on 30 Jan 1782.

    Notes:

    Gedoop 20 Apr 1726 Paarl

    Ref: SAG vol 16 pp 244 c2

    Ref: SAG vol 5b pp 120 b9

    Petrus married Magdalena (Fenesie) MAREE on 16 Mar 1748 in Tulbagh. Magdalena (daughter of Ignace MARÉ and Suzanne JANSE VAN VUUREN) was born about 1726. [Group Sheet]


  2. 3.  Magdalena (Fenesie) MAREE was born about 1726 (daughter of Ignace MARÉ and Suzanne JANSE VAN VUUREN).

    Notes:

    Gedoop 15 Sep 1726

    Ref: SAG vol 5b pp 120 b9

    Ref: SAG vol 16 pp 244 c2

    Children:
    1. Helena Josina DE WET was born about 1748; died on 26 Aug 1827.
    2. Pieter DE WET was born about 1753.
    3. Susanna Johanna DE WET was born about 1755.
    4. 1. Hendrik Christoffel DE WET was born about 1764; died about 1840.
    5. Anna Catharina DE WET was born about 1766; died on 22 May 1839.


Generation: 3

  1. 4.  Jacobus (Wilhelmus) DE WET was born about 1696 (son of Jacobus DE WET and Christina BERGH).

    Notes:

    Gedoop 2 Sep 1696 Kaapstad

    Ref: SAG vol 16 pp 238 b1

    Jacobus married Helena BEKKER. Helena (daughter of Peter BEKKER and Jeanne (Johanna) DE CLERCQ) was born about 1701; died about 1780 in Kaap. [Group Sheet]


  2. 5.  Helena BEKKER was born about 1701 (daughter of Peter BEKKER and Jeanne (Johanna) DE CLERCQ); died about 1780 in Kaap.

    Notes:

    Gedoop 24 Des 1701 Paarl (Drakenstein)

    Ref: SAG vol 1 pp 191 b3

    Ref: SAG vol 16 pp 238 b1

    Notes:

    Married:
    Y

    Children:
    1. Jacobus DE WET was born about 1724.
    2. 2. Petrus (Pieter) DE WET was born about 1726; died on 30 Jan 1782.

  3. 6.  Ignace MARÉ (son of Paul MARÉ).

    Notes:

    Ref: SAG vol 5b pp 114 MARÉ / MAREE

    Daar is heelwat meningsverkil oor die herkoms van Ignace Maré, die stamvader van die familie Maré in Suid-Afrika. Graham Botha het hom as 'n 'Franse vlugteling' beskou. Sy eerste opgaafrol dateer egter uit die jare 1704-1705. Dit beteken dat hy in dié jare aan die Kaap gekom het. Hy was toe 'n wewenaar met twee dogters, maar die name van sy vrou en een van die dogters ontbreek.

    Ignace married Suzanne JANSE VAN VUUREN on 7 Feb 1706 in Kaapstad. Suzanne (daughter of Gerrit JANSZ VAN VUUREN and Suzanne JACOBS) was born about 1691 in Drakenstein. [Group Sheet]


  4. 7.  Suzanne JANSE VAN VUUREN was born about 1691 in Drakenstein (daughter of Gerrit JANSZ VAN VUUREN and Suzanne JACOBS).

    Notes:

    Ref: SAG vol 15 pp 304 b1

    Ref: SAG vol 5b pp 114 MARÉ / MAREE

    Children:
    1. Johannes MAREE was born about 1708; died in 1761 in Drakenstein.
    2. Anna Elizabeth MAREE was born on 4 Jan 1710 in Drakenstein; died in 1755.
    3. Susanna MAREE was born about 1713.
    4. Lucas Marthinus MAREE was born about 1716.
    5. Francina MAREE was born about 1718.
    6. Maria MAREE was born about 1721.
    7. 3. Magdalena (Fenesie) MAREE was born about 1726.
    8. Inatius MAREE was born on 18 Jul 1729; died on 1 Jan 1803.


Generation: 4

  1. 8.  Jacobus DE WET was born in May 1673 in Amsterdam, Nederland (son of Jacobus DE WET and Helena STALMANS, son of Helena STALMANS); died on 31 Dec 1710.

    Notes:

    Ref: SAG vol 16 pp 238 DE WET

    Gedoop 23 Mei 1673 Rooms Katolieke Kerk, De Krijtberg, Amsterdam, Nederland.

    Jacobus arriveer op 19 Aug 1693 aan die Kaap op die skip Nichtwegt vanaf Texel, Amsterdam, Nederland.

    Jacobus married Christina BERGH on 13 Apr 1698 in Kaapstad. Christina (daughter of Olof BERGH and Anna DE KONING) was born about 1679. [Group Sheet]


  2. 9.  Christina BERGH was born about 1679 (daughter of Olof BERGH and Anna DE KONING).

    Notes:

    Ref: SAG vol 1 pp 217 b1

    Ref: SAG vol 16 pp 238 DE WET



    Gedoop 18 Jun 1679

    Children:
    1. 4. Jacobus (Wilhelmus) DE WET was born about 1696.

  3. 10.  Peter BEKKER was born about 1673 in Koningsberge, Oos-Pruise, Duitsland (son of Johannis BEKKER and Pn NN); died in Jun 1747 in Robbeneiland.

    Notes:

    Ref: SAG vol 1 pp 191 BEKKER


    Ref: Stamouers / bekker


    Ref: SAF Kombo v1 – v23  pp 1301  BEKKER



    Pieter is in Circa 1673 gebore. Hy was van Köningsberg en land aan die Kaap in 1695. Hy trou met Johanna DE KLERK/Jannetie DE CLERCQ, die weduwee van Andries Gous. Aangesien Johanna baie kort na Gous se dood met Bekker getrou het, het 'n storie die rondte gedoen dat Bekker vir Gous vermoor het, maar dit is nooit bewys nie.


     


    In 1701 word Pieter na Mauritius verban omdat hy Jan Stevensz Botma aangerand het. Voordat hy weggestuur is, vlug hy die binneland in. Hy moes redelik naby aan sy huis geskuil het, want sy vrou het gereeld kinders van hom gehad.


     


    In 1710 word hy vir die uiters wrede mishandeling van sy slavin, Maria van Ceylon, gevang. Maria word net na die Paastyd vir drie dae lank deur Pieter en sy vrou, Johanna, gemartel "om het niet wel schoon maken van een pan".


     


    Gelukkig het Bekker se mede-vryburgers nie met hierdie verfoeilike dade verlief geneem nie, en nadat dit onder die aandag van die landdros gebring is, is Bekker voor die Raad van Justitie gedaag. As vonnis word Bekker 'n straf vir 'n periode van vier jaar dwangarbeid in kettings op Robbeneiland opgelê. Na die verstryking van die vonnis, is hy as verdere straf uit die Kaapse vestigingingskolonie verban.


     


    In 1715, terug van Robbeneiland, daag Pieter Bekker sy vrou, Jannetie de Clerq, voor die Raad van Justitie. Hy beskuldig haar daarvan dat sy in sy afwesigheid (hoewel hy intieme besoeke van haar op die eiland ontvang het) in owerspel met die korporaal van die Land van Waveren geleef het, en dat sy selfs 'n kind van hom gehad het. Aangesien Johanna boonop nie saam met hom na Europa wou gaan nie, het Bekker die ontbinding van hulle huwelik ge-eis. Johanna het nie die eis teengestaan nie, en die huwelik is deur die Raad van Justitie ontbind. So eenvoudig was die uitslag van die saak egter ook nie. Bekker kry toestemming om weer in die huwelik te tree, en Johanna (as gevolg van haar owerspel) ontvang 'n swaar boete van 100 Rijksdaalders, en word boonop gelas om al Bekker se goedere wat sy in haar besit gehad het, aan hom terug te gee.


     


    Hierop verlaat Bekker die Kaap om sy vonnis as banneling uit te dien, maar dit wil voorkom asof hy ook hiervoor raad gehad het. Hy sluit as 'n soldaat by die VOC aan, en in 1717 bevind hy hom weer aan die Kaap. Hy word egter binne die eerste jaar in hegtenis geneem en na Robbeneiland verban.


     


    Sy gewese vrou ontvang in 1731 die plaas, Straatskerk, over Roodesand.

    Peter married Jeanne (Johanna) DE CLERCQ in 3 Mar 1698 / 17 Nov 1698. Jeanne (daughter of Pieter DE CLERCQ and Sara COCHET (COUCHET)) was born on 3 May 1674 in Waleheren, Zeeland, Nedeland; died in in Kaap. [Group Sheet]


  4. 11.  Jeanne (Johanna) DE CLERCQ was born on 3 May 1674 in Waleheren, Zeeland, Nedeland (daughter of Pieter DE CLERCQ and Sara COCHET (COUCHET)); died in in Kaap.

    Notes:

    was van Serooskerke, Walcheren en arriveer gedurende 1688 aan die Kaap op die skip Oosterland.



    Ref: SAG vol 1 pp 191 BEKKER


    Ref: SAF Kombo v1 – v23  pp 1301  BEKKER

    Children:
    1. Hester BEKKER was born about 1700; died on 11 Jan 1778.
    2. 5. Helena BEKKER was born about 1701; died about 1780 in Kaap.
    3. Stephanus BEKKER was born about 1705.
    4. Dorothea Maria BEKKER was born about 1708; died about 1770.
    5. Marthinus BEKKER was born about 1710; died before 1753.

  5. 12.  Paul MARÉ was born in in Frankryk.

    Notes:

    Ref: eSAGI Ver 5.62 ID 55394

    Children:
    1. 6. Ignace MARÉ

  6. 14.  Gerrit JANSZ VAN VUUREN was born about 1667 in Haarlem, Noord-Holland Nederland (son of Johannes JANSZ VAN VUUREN and Janet DE VOS); died on 20 Jun 1700 in Bellinchamp, Drakenstein, de Caep de Goede Hoop.

    Notes:

    Ref: SAG vol 15 pp 304 VAN VU(U)REN / VAN VEUREN


    Ref: SAG vol 4 pp 48 b4


    Ref: Wikitree  https://www.wikitree.com/wiki/Jansz_van_Vuuren-3



    Gerrit arriveer gedurende 1687 aan die Kaap

    Gerrit married Suzanne JACOBS about 1690. Suzanne (daughter of Pierre JACOB and Suzanne DE VOS) was born on 9 Sep 1671 in Vielle, Egliese, Frankryk. [Group Sheet]


  7. 15.  Suzanne JACOBS was born on 9 Sep 1671 in Vielle, Egliese, Frankryk (daughter of Pierre JACOB and Suzanne DE VOS).

    Notes:

    Ref: SAG vol 4 pp 48 b4

    Ref: SAG vol 15 pp 304 VAN VU(U)REN / VAN VEUREN



    Gedoop 27 Sep 1671 Guines, Frankryk

    Children:
    1. 7. Suzanne JANSE VAN VUUREN was born about 1691 in Drakenstein.
    2. Johannes VAN VUUREN was born about 1694 in Drakenstein.



This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.

Maintained by Your Name.