Matches 6,801 to 6,850 of 54,987
# | Notes | Linked to |
---|---|---|
6801 | Maria was van Amsterdam, Nederland | VAN ROSENDAEL, Sara (I31592)
|
6802 | Maria was van Arnemuiden, Zeeland, Nederland | VAN DER SCHELDE, Maria (I13784)
|
6803 | Maria was van Middelburg, Zeeland, Nederland. | VAN HOEVEN, Maria (I14255)
|
6804 | Mary Jane West is n aangenome kind. | VAN HEERDEN, Mary Jane West (I58629)
|
6805 | Moontlike van Pelser of Smit | NN, Catherina Gertruida (I9291)
|
6806 | Neem aktief deel aand die Anglo-Boereoorlog (1899 - 1902) | VAN HEERDEN, Hendrik Petrus (I11993)
|
6807 | Nicolaus arriveer gedurende 1750 aan die Kaap vanaf Hochstädten in Hesse-Darmstadt | RUTS, Nicolaus (I13520)
|
6808 | Nicolaus was van Switzerland en kom via Nederland na die Kaap, arriveer 1676 | LOUBSER, Nicolaus (I14040)
|
6809 | Notes for EMILY AMELIA MUIRE:The family dropped the 'e' from their surname in later years. | MUIR, Emily Amelia (I10281)
|
6810 | Olivier Cornelizoon stamvader in lewe mid tot laat 1500's met 4 kinders. | OLIVIER, Corneliszoon (I6213)
|
6811 | Ongedoopte dogter | VAN HEERDEN, Dogter (I6349)
|
6812 | Ongetroud dood Dood Tweede Vryheidsoorlog | VAN HEERDEN, Pieter Schalk (I10229)
|
6813 | Ongetroud dood | VAN HEERDEN, Willem Jacobus (I3120)
|
6814 | Ongetroud dood | VAN HEERDEN, Willem Petrus (I4814)
|
6815 | Ongetroud dood | VAN HEERDEN, Hendrik Francois (I7035)
|
6816 | Ongetroud dood | VAN HEERDEN, Johannes (I10039)
|
6817 | Ongetroud jonk oorlede | VAN HEERDEN, Lambertus Albertus (I9265)
|
6818 | Ongetroud Gedoop 28 Mar 1880 | VAN HEERDEN, Charl Michau (I3334)
|
6819 | Ongetroud | VAN HEERDEN, Hermanus (I3386)
|
6820 | Op aktiewe diens WWII 1942 | VAN HEERDEN, Hendrik Petrus (I3318)
|
6821 | Op Maria Christina se doodsberig is 'n nota gemaak dat daar 'n kind is wat Martha gedoop moet word. | HOUGH, Maria Christina (I7453)
|
6822 | Paulus arriveer gedurende 1707 aan die Kaap op die skip Generale Vrede. | KEYSER, Paulus (I13864)
|
6823 | Paulus Stephanus is dood op 10 jarige ouderdom | VAN HEERDEN, Paulus Stephanus (I6348)
|
6824 | Petronella van Heerden ref: D1/1 pp 243 Ref: Geslagsregister van die Familie van Heerden 1701 - 2010 pp 614 D1/1 Ref: SAF Kombo v1 – v23 pp 9503 e1 | VAN HEERDEN, Magdalena Aletta (I1585)
|
6825 | Petronella van Heerden ref: D1/5 pp 243 Ref: Geslagsregister van die Familie van Heerden 1701 - 2010 pp 614 E3 Ref: SAF Kombo v1 – v23 pp 9504 e5 | VAN HEERDEN, Johannes Jacobus (I1589)
|
6826 | Petronella van Heerden ref: D1/6 pp 243 Ref: Geslagsregister van die Familie van Heerden 1701 - 2010 pp 614 D1/6 Ref: SAF Kombo v1 – v23 pp 9504 e6 | VAN HEERDEN, Martha Johanna (I1590)
|
6827 | Petronella van Heerden ref: D1/E1 pp 243 Ref: Geslagsregister van die Familie van Heerden 1701 - 2010 pp 614 E1 Ref: SAF Kombo v1 – v23 pp 9504 e2 | VAN HEERDEN, Hendrik Johannes (I1586)
|
6828 | Petronella van Heerden ref: E2/4 pp 243 Ref: Geslagsregister van die Familie van Heerden 1701 - 2010 pp 614 E2/4 Ref: SAF Kombo v1 – v23 pp 9504 f4 | VAN HEERDEN, Maartjie Magdelena (I1597)
|
6829 | Petronella van Heerden ref: E2/5 pp 243 Ref: Geslagsregister van die Familie van Heerden 1701 - 2010 pp 614 E2/5 Ref: SAF Kombo v1 – v23 pp 9504 f5 | VAN HEERDEN, Martha Sophia (I1598)
|
6830 | Petronella van Heerden ref: F2 Ref: Geslagsregister van die Familie van Heerden 1701 - 2010 pp 614 F2 Ref: SAF Kombo v1 – v23 pp 9504 f2 | VAN HEERDEN, Hendrik Lodewicus (I1595)
|
6831 | Petrus Albertus is in 'n motor ongeluk dood. | VAN HEERDEN, Petrus Albertus (I12085)
|
6832 | Pierre arriveer gedurende 1664 aanboord van die skip Berg China aan die Kaap vanaf Cabriére, Provence, Frankryk. | LA (LE) GRANGE, Pierre (I14226)
|
6833 | Pierre CRONIER, gebore 1671, was 'n Franse Hugenoot (was Katoliek vorheen) wat met die Driebergen aangekom het in 1689. | CRONJE, Pierre (I8711)
|
6834 | Pierre Joubert vertrek op 20 Mar 1688 op die skip Berg China vanaf Rotterdam en arriveer op 4 Aug 1688 aan die Kaap. | JOUBERT, Pierre (I7648)
|
6835 | Pieter (Petrus) was 'n rebel tydens die Anglo Boereoorlog, | VAN HEERDEN, Petrus (Pieter) Jacobus (I4492)
|
6836 | Pieter Andries Christiaan was van Kopenhagen, Denemarke | WŸDEMAN, Pieter Andries Christiaan (I14456)
|
6837 | Pieter arriveer c 1693 aan die Kaap uit Nederland. | ERASMUS, Pieter (I10815)
|
6838 | Pieter is in Circa 1673 gebore. Hy was van Köningsberg en land aan die Kaap in 1695. Hy trou met Johanna DE KLERK/Jannetie DE CLERCQ, die weduwee van Andries Gous. Aangesien Johanna baie kort na Gous se dood met Bekker getrou het, het 'n storie die rondte gedoen dat Bekker vir Gous vermoor het, maar dit is nooit bewys nie.
In 1701 word Pieter na Mauritius verban omdat hy Jan Stevensz Botma aangerand het. Voordat hy weggestuur is, vlug hy die binneland in. Hy moes redelik naby aan sy huis geskuil het, want sy vrou het gereeld kinders van hom gehad.
In 1710 word hy vir die uiters wrede mishandeling van sy slavin, Maria van Ceylon, gevang. Maria word net na die Paastyd vir drie dae lank deur Pieter en sy vrou, Johanna, gemartel "om het niet wel schoon maken van een pan".
Gelukkig het Bekker se mede-vryburgers nie met hierdie verfoeilike dade verlief geneem nie, en nadat dit onder die aandag van die landdros gebring is, is Bekker voor die Raad van Justitie gedaag. As vonnis word Bekker 'n straf vir 'n periode van vier jaar dwangarbeid in kettings op Robbeneiland opgelê. Na die verstryking van die vonnis, is hy as verdere straf uit die Kaapse vestigingingskolonie verban.
In 1715, terug van Robbeneiland, daag Pieter Bekker sy vrou, Jannetie de Clerq, voor die Raad van Justitie. Hy beskuldig haar daarvan dat sy in sy afwesigheid (hoewel hy intieme besoeke van haar op die eiland ontvang het) in owerspel met die korporaal van die Land van Waveren geleef het, en dat sy selfs 'n kind van hom gehad het. Aangesien Johanna boonop nie saam met hom na Europa wou gaan nie, het Bekker die ontbinding van hulle huwelik ge-eis. Johanna het nie die eis teengestaan nie, en die huwelik is deur die Raad van Justitie ontbind. So eenvoudig was die uitslag van die saak egter ook nie. Bekker kry toestemming om weer in die huwelik te tree, en Johanna (as gevolg van haar owerspel) ontvang 'n swaar boete van 100 Rijksdaalders, en word boonop gelas om al Bekker se goedere wat sy in haar besit gehad het, aan hom terug te gee.
Hierop verlaat Bekker die Kaap om sy vonnis as banneling uit te dien, maar dit wil voorkom asof hy ook hiervoor raad gehad het. Hy sluit as 'n soldaat by die VOC aan, en in 1717 bevind hy hom weer aan die Kaap. Hy word egter binne die eerste jaar in hegtenis geneem en na Robbeneiland verban.
Sy gewese vrou ontvang in 1731 die plaas, Straatskerk, over Roodesand. | BEKKER, Peter (I6236)
|
6839 | Pieter Willem is ongetroud dood. | VAN HEERDEN, Pieter Willem (I7508)
|
6840 | Pieter Willem was byna blind maar nogtans deur die Englse gevang en dood geskiet gedurende 1901 tydens die Anglo-Boereoorlog. | VAN HEERDEN, Pieter Willem (I11983)
|
6841 | Polisie diens, gedood gedurende die 1922 Rand Revolusie | VAN HEERDEN, Hendrik Wilhelmus (I700)
|
6842 | Rasmus Elardus was 'n loods van vegvliegtuie gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Hy het gedien in Abessinië, Westelike woestyn en Italië. Hy was twee keer neergeskiet en het twee vegtervliegtuie neergeskiet. Hy was eervol vermeld.
Word as Rasmus Elardus aangegee op pp 187 | VAN HEERDEN, Rasmus Johannes (I5082)
|
6843 | Rebel in Boere oorlog (1899 - 1902) | VAN HEERDEN, Jan Lucas (I5260)
|
6844 | Redakteur van die Dagbreek koerant | VAN HEERDEN, Willem (I8566)
|
6845 | Ref: https://www.wikitree.com/wiki/Bekker-199 Ref: SAG vol 1 pp 193 c5 Ref: SAG vol 11 pp 19 b1 | BEKKER, Petronella Jacoba (I13555)
|
6846 | Ref: https://www.wikitree.com/wiki/Bota-6 Ref: SAG vol 1 pp 347 c6 Ref: SAG vol 7 pp 170 b5 | BOTHA, Anna Margaretha (I51905)
|
6847 | Ref: https://www.wikitree.com/wiki/Pietersen-38 Ref: SAG vol 11 pp 350 SLABBER(T) | PIETERSEN, Neeltje (I7599)
|
6848 | WORMS ###, Enguerrand (I71636)
| |
6849 | Ref: Wikitree https://www.wikitree.com/wiki/Ponthieu-33 | PONTHIEU, Helissende (I72438)
|
6850 | Ref: Boshoff Geslagregister pp 203 b3 Ref: SAG vol 9 pp 522 ROGGE | ROG, Johan Christoffel (I62953)
|
This site powered by The Next Generation of Genealogy Sitebuilding v. 12.3, written by Darrin Lythgoe © 2001-2024.
Maintained by Your Name.